Dankie almal, gehoop dit kan dalk 12V 'auxiliary supply wees
Hy sit reg onder die neus. Jy kan n plug koop by Runner, vir R250, en dan jou GPS of wat ookal daar op koppel. Werk dan van Ignition af.
Kyk onder die "beak" in, jy sal hom sien sit daar. Basies reg onder koplig, maar jy sien hom van onder die bike af.