Diff seël vervanging

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
My diff se seël het waarskynlik gegaan.  Was Donderdag Pta toe, het so 550km altesaam gery en so 50km voor die huis gesien die rim is nat van die olie.  Kan ek 'n seël by Midas of so kry (part nommer?), of is dit 'n Yamaha spesifieke seël?  En hoe moeilik/maklik is dit om die seël te vervang? 
 
Top