Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: the tale of my 1190 RRRRRRRR  (Read 22784 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline armpump

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #180 on: July 18, 2017, 12:52:05 pm »
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #181 on: July 18, 2017, 01:27:39 pm »
The MotoBatt MBTZ14S QuadFlex AGM Battery Replaces These 2 Yuasa Batteries
MotoBatt SKU   Ah   CCA   L x W x H (inches)   L x W x H (mm)   Total Terminals
MBTZ14S   11.2   190   5.94   3.42   4.33   151   87   110   4 QuadFlex
 
Replaces These OEM Yuasa Part Numbers
OEM Model   Ah   CCA   L x W x H (inches)   L x W x H (mm)   Spacer Height
YTZ12S   11   170   5.94   3.42   4.33   151   87   110   Total Heght
YTZ14S   11.2   190   5.94   3.42   4.33   151   87   110   110 mm   4.33"

I am not getting the mbtz14s at motohut or tracmac but on your link it says I must get the MBTX9s as in the screenshot. Assuming the yuasa detail you gave is for my bike? I am not missing something?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #182 on: July 18, 2017, 02:04:25 pm »
Can only be a good think to change oil and filters.




Change battery.

nog R2500!
Wa koop JY? Ek het R799 betaal vir die een wat daar in is, en dit was nogals by KTM ook  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline armpump

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #183 on: July 18, 2017, 02:08:29 pm »
10.5 amp
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #184 on: July 18, 2017, 02:41:18 pm »
Can only be a good think to change oil and filters.




Change battery.

nog R2500!
Wa koop JY? Ek het R799 betaal vir die een wat daar in is, en dit was nogals by KTM ook  :imaposer:

Ek bedoel olie en olie filter saam die battery plus so bietjie verergering vir dramatiese effek.

Dankie Armpump. Ek koop dan daai goed. Moes seker maar elkgeval diens. Moet nou nog net kyk watse olie ek in die dorpie op spec kan kry
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline armpump

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #185 on: July 18, 2017, 02:54:33 pm »
When last you done a air filter inspect and clean............ hoe lekker maak ek werk vir jou. :imaposer:
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #186 on: July 18, 2017, 02:58:49 pm »
When last you done a air filter inspect and clean............ hoe lekker maak ek werk vir jou. :imaposer:

Nee daai is darm gecover. Dink so 1500km terug. Die komende trip is so 2500km sal daarna weer doen.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #187 on: July 18, 2017, 03:50:20 pm »
Bly by die olie wat die bike in het van dag 1 af. Ai tog ek sukkel met jou oh donnor.

En nee dis nie KTM se olie wat daar in is nie.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline armpump

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #188 on: July 18, 2017, 04:03:58 pm »
Now you know why you got oil pressure problems when cold ;)

 :imaposer:
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #189 on: July 18, 2017, 04:07:12 pm »
Sug

En hy sal ook nie se watse olie nie...ek moet nou eers die boekie gaan soek seker en hoop dit wys daar iewers
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #190 on: July 18, 2017, 04:16:55 pm »
het self olie supply. Van dag 1 af. Beste wat daar is. Nou wil jy gaan change alweer.

Ek stuur jou n foto, fucketbucket maak my de moer in.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #191 on: July 18, 2017, 04:17:26 pm »
Now you know why you got oil pressure problems when cold ;)

 :imaposer:

Jou ronde blink poephol my ou  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline TinusBez

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #192 on: July 18, 2017, 06:08:19 pm »
As dit is soos hulle uitgekom het sal die motorex wees.

Na my service weet ek nie wat deler gedoen het nie maar na 'n paar ure se ry en bike koud word sien ek olie vlak is minder as 50%. Bel delaer en vra watter olie is in. Belray. Maak my moerin as dealers self nie manufacturer brand/recommendations volg nie. Ek dink ek service my bike myself van nou af.
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #193 on: July 18, 2017, 06:22:44 pm »
As dit is soos hulle uitgekom het sal die motorex wees.

Na my service weet ek nie wat deler gedoen het nie maar na 'n paar ure se ry en bike koud word sien ek olie vlak is minder as 50%. Bel delaer en vra watter olie is in. Belray. Maak my moerin as dealers self nie manufacturer brand/recommendations volg nie. Ek dink ek service my bike myself van nou af.

Rede hoekom ek min gespin is oor dealership service history en nie juis reken dealerships sal n beter werk daarvan maak as ek nie.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,758
  • Thanked: 281 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #194 on: July 18, 2017, 06:29:22 pm »
ek's nie vreeslik gepla oor die olie se brand nie - as die spec reg is kan hulle maar gooi
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #195 on: July 18, 2017, 07:13:16 pm »
As dit is soos hulle uitgekom het sal die motorex wees.

Na my service weet ek nie wat deler gedoen het nie maar na 'n paar ure se ry en bike koud word sien ek olie vlak is minder as 50%. Bel delaer en vra watter olie is in. Belray. Maak my moerin as dealers self nie manufacturer brand/recommendations volg nie. Ek dink ek service my bike myself van nou af.

Jy weet dat as bike koud is, wys olie vlak laer in die glasie as wat hy is. Daarom se die manual ook, bike moet operating temp wees voordat jy olie check.

As hy half wys, en bike is koud, is olie vlak chap.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,758
  • Thanked: 281 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #196 on: July 18, 2017, 07:20:30 pm »
het self olie supply. Van dag 1 af. Beste wat daar is. Nou wil jy gaan change alweer.

Ek stuur jou n foto, fucketbucket maak my de moer in.

verkies jy die sonneblom, of die canola?  ;)
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #197 on: July 18, 2017, 08:04:46 pm »
Die healthy ene asb man.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline TinusBez

Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #198 on: July 19, 2017, 05:26:33 am »
As dit is soos hulle uitgekom het sal die motorex wees.

Na my service weet ek nie wat deler gedoen het nie maar na 'n paar ure se ry en bike koud word sien ek olie vlak is minder as 50%. Bel delaer en vra watter olie is in. Belray. Maak my moerin as dealers self nie manufacturer brand/recommendations volg nie. Ek dink ek service my bike myself van nou af.

Jy weet dat as bike koud is, wys olie vlak laer in die glasie as wat hy is. Daarom se die manual ook, bike moet operating temp wees voordat jy olie check.

As hy half wys, en bike is koud, is olie vlak chap.

Verskoning die olie het half gewys na ek gery het so bike was warm. Afgekoel en toe bygesit, nou is hy sorted soos manual se.
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: the tale of my 1190 RRRRRRRR
« Reply #199 on: July 31, 2017, 08:12:06 am »
If I can do the same update I did on the other thread...

Battery did not sort it out.

I am still getting the General failure warning as well as the MTC failure. Coming Saturday we are going on a 7 day trip so there isn't much time left to sort out anything more. I haven't ridden enough to say if the MTC is actually completely off when the error happens, but current plan is just to ride it as is on the trip and see what I can do afterwards.

On the suspension, I went for a ride on the MX track again, or quaries, and checked the undertray. There is rubbing marks which is concerning. The outside edges of the tyre must be catching, frustrating. I am definitely not swopping out another undertray myself. I did take one jump or hump to do about a 1m drop onto level. Guess I will increase slow and fast compression as well as rebound on the rear by a few clicks (Is that the correct approach?).

And then on other news...how do you dump R450 down the drain due to lack of experience, or rather due to a brain fart! I had a tube in the rear tyre as I simply could not get it to bead initially. So this weekend I took out that tube but was not thinking.... I stepped on the tyre to break the bead right next to the valve...so as per picture I now have an almost unused useless heavy duty tube to use for rubber washers or whatever. At least I am tubeless on the rear again.
Dooie visse gaan saam met die stroom...