Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: HI EVERYBODY  (Read 2207 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline renoster

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Free State
  • Posts: 200
  • Thanked: 3 times
  • offroad gs
HI EVERYBODY
« Reply #40 on: August 01, 2006, 09:33:08 am »
Quote from: "Ama ride ride"
More moffie

Toe toe klim op jou bike en gaan ontdek die wondere van grondpad ry. Die manne hier sal jou baie goeie tips en hulp gee dat jy later soos Alfie Cox op 'n grondpad kan ry.

En soos ek gesĂ?ÂȘ het hier is baie moffies. Sy is net baie dapper om uit die kas te klim en te sĂ?ÂȘ " ek is 'n teerpad moffie en stuff the rest"

Maar daar is goeie nuus. Anders as gewone moffies kan teerpad moffies genees word. Hoe? Ry grondpad. :lol:

VRYSTAAT! :twisted:


ja  :D  :lol: het so agtergekom sal meer grondpad ry want hier is baie grondpaaie en lekker ook het laas nwk biekie ga ry en het baie geniet ek oefen nog om lekker te staan en ry soos hulle se dis beter om te staan en ry en maak nogal n groot verskil ...gelukkig is ek nie guy nie maar wel moffie  :D grap net
he man previously known as 2deteerpadmoffie