Nuwe Wild Dog- Jakkie Nc

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 9, 2017
Messages
0
Reaction score
0
Bike
BMW F800GS
Hallo almal.

Dankie dat ek kon aansluit by julle groep.

My naam is Stephan Venter. Ek is 34 jaar oud. Ek bly in Colesberg in die Noordkaap. Ek ry n BMW f800Gs.
My goeie vriend en buurman NIMMO NC het my in n fiets ingepraat so 2 maande terug, en ek is nog nie een oomblik jammer nie....eerste agter tyre klaar glad gery.

Ek kan nie wag om al die nuus en bike talk saam met julle te gesels nie.

Baie dankie
JAKKIE NC


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top