Ek is gisteraand net voor sononder op die fiets daar verby.
Ek het nie van die hartaanval geweet nie, maar het vir die eerste keer gesien dit is n redelike bedrieglike blinde hoogte met n plaas ingang aan die anderkant.
As mens met spoed daar oor kom en n trekker draai uit sal jy probleme he.
Sulke voorvalle is baie hartseer, maar laat mens ook anders na dinge kyk.