Hello Almal.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WillemDP

Puppy
Joined
Feb 10, 2017
Messages
35
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Middag Julle.

Ek is van hierdie forum gemeenskap vertel deur n mede lid wat ek by BMW in George raakgeloop het.

My naam is Willem du Preez, ek het onlangs van my 800GS opgradeer na n lieflike KTM 990.

Ek sien uit om mede lede hier te sien op die pad, en te stop vir n koffie en n gesels.

Groete

Willem.

 
Top