Gesoek: Lesotho mede-avonturier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Cypress

Puppy
Joined
Sep 26, 2016
Messages
19
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT600
Dagsê Wilddogs

Ek soek 'n ry mater vir 'n kort 3-dag rit deur Lesotho. VOORLOPIGE datum is die naweek van die 3e of 10e Maart 2017. Die plan is om Vrydag vroeg te vertrek en om Sondagaand tuis te wees. Ons gaan Vrydagaand kamp by Katse Dam "kamp terrein"  en Saterdagaand by Roma Trading Post, so dinge gaan goedkoop en eenvoudig wees. Die roete gaan nie moeilik wees nie soos gesien op kaart. Die hoofdoel is om my 1e rit ordentlik af te sluit. November moes ek 2 dae uit sny weens 'n gebreekte ketting en kon nie al die draaie ry wat ek beplan het nie. Laas het ek op my eie gery maar gesien hoeveel pret dit kan wees met 'n mede-avonturier! Ook wil ek ry voor die winter en voor die petrol prys alweer weer styg :-\ Ons gaan Caledonspoort in en uit.

Ek is in Parys\Vereeniging omgewing. Enige (sober!) belangstellendes kan my kontak by [email protected]

Tjeers!
 

Attachments

  • les.jpg
    les.jpg
    326.3 KB · Views: 218
  • Desktop_00001.jpg
    Desktop_00001.jpg
    331.7 KB · Views: 219
  • 20161118_103050.jpg
    20161118_103050.jpg
    323.9 KB · Views: 218
Top