Dagsê almal (wat dalk nie weet nie)
Wil net inlig dat Katse Lodge AMPTELIK kampeer fasiliteite het teen R100pp. Dit is aan my bevestig deur Micahel de Kock GM van KL.So, nie meer warrie nie! :thumleft:
https://www.katselodge.co.za/camping-sites