GPS vir skoolbus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2010
Messages
5,435
Reaction score
622
Location
Blouberg, Cape Town
Bike
KTM 890 Adventure R
Ons laerskool beheerraad het dit goed gedink om die skoolbus aan 'n paar ouers oor te dra. So far so good.
Die ouers van die kinders wat busry het die behoefte aan 'n GPS sodat hulle kan sien waar die bus nou trek - Kaapstad se verkeer kan rof raak. Oom Steyn sê sy BC (before computers) foon is perfek en hy soek nie een van hierdie "smart phones" nie.
Wat kan mens in die bus installeer sodat ouers deur middel van hul eie slimfone kan uitvind waar die bus op die oomblik trek (sodat hulle hul kinders betyds kan oplaai?)
 
Top