Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC  (Read 516 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline FJR

Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« on: March 08, 2017, 12:33:53 pm »
Hi,
Anyone fitted one of these?
How big a job is it on the GSA?
It look quite easy on a GS but a different story on the GSA.
 

Offline FJR

Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #1 on: March 15, 2017, 09:38:44 am »
Hi,
Anyone fitted one of these?
How big a job is it on the GSA?
It look quite easy on a GS but a different story on the GSA.

Dit is heelwat meer werk om dit op n ADV te doen as op n gewone GS. Die maklikste is maar om die tank los te maak sodat mens die plug kan by kom.
Hierdie link het my baie gehelp om al die panels af te haal en tank los te maak. Ek het dit nie nodig gevind om die nosecone ook af te haal nie.
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #2 on: May 18, 2017, 08:20:31 pm »
Ekskuus die vraag maar wat doen die Booster plug?
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline TheBear

Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #3 on: May 20, 2017, 12:46:20 pm »
Ekskuus die vraag maar wat doen die Booster plug?

Kortliks:

1.  Dit sit tussen die bike se eie lug temperatuur sensor en die rekenaar.
2.  Dit lees dab die temperatuur en lieg vir die rekenaar oor die lesing. (Lieg kouer)
3.  Die rekenaar wat nou dink dis heelwat kouer as wat dit is, stel die lug:brandstof mengsel ryker.

.#BRADICAL!
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #4 on: May 23, 2017, 04:59:19 pm »
Ekskuus die vraag maar wat doen die Booster plug?

Kortliks:

1.  Dit sit tussen die bike se eie lug temperatuur sensor en die rekenaar.
2.  Dit lees dab die temperatuur en lieg vir die rekenaar oor die lesing. (Lieg kouer)
3.  Die rekenaar wat nou dink dis heelwat kouer as wat dit is, stel die lug:brandstof mengsel ryker.

Oooh ok. Dankie
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,347
  • Thanked: 58 times
  • Do it, you only live twice.
Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #5 on: May 23, 2017, 05:12:36 pm »
 :sip: Dit stel die lug/brandstof 6 % ryker om die fiets meer "responsive" te maak. Die Europese besoedelings wette vereis dat die voertuie baie "lean" gestel word. (Mapping)
Ek het in albei my Tiger 800's die plug en dit werk vir my. Die bike trek sterker, die "throttle" is "smoother" die enjine is koeler.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline phats

Re: Fitting a Booster Plug to a GSA 1200 LC
« Reply #6 on: May 25, 2017, 01:24:05 pm »
Moet hy "gedisconnect" word as die fiets gaan vir 'n diens ?????
1975 Yamie 100 twin - verkoop
1976 Honda 175 - verkoop
1979 Kwacker 250 tripple (Geskenk aan RDP) -  1984 BMW K100RS  (Huidig)
2001 BMW R1150RT (On ekonomies herstelbaar geval) -  BMW R1200RT (Geskenk aan RDP) - BMW R1200 RT LC (huidig)
Niks gebeur gou nie! Ek ry nie in die nag nie en ook nie as daar vog in die lug is nie!