Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 11,191
- Reaction score
- 1,680
- Location
- Van Daar
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek is vandag op die langpad en sien orals ouens op fietse. Weet julle van een of ander byeenkoms of iets? My 2IB sê sy het iets op Bakkiesblad gesien van 'n "Bikers' Rally against Farm Murders" wat elke dorp vandag kon reël. Dalk dit?