Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria  (Read 549 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Zeeman

Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« on: March 16, 2017, 06:26:01 am »
Hallo almal

Is daar miskien iemand in Pretoria wat na n fiets kan gaan kyk vir my?
Sal hoog op prys gestel word!

Dis n x challenge en geadverteer deur Iwan :Iwan via Gumtree <Seller.1vstolp1a7fl8@users.gumtree.co.za>

Daar is nie selnommer slegs die mail adres.

Dankie!
 

Offline Vintage_Mania

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #1 on: March 16, 2017, 06:47:30 am »
Waar in Pretoria is die fiets?
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline Zeeman

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #2 on: March 16, 2017, 06:54:23 am »
More

Oos Pretoria

Ek sal die presiese adres en selnommer uitvind.

Baie dankie
 

Offline Zeeman

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #3 on: March 16, 2017, 08:53:00 am »
Hallo

Ek stuur pm
« Last Edit: March 16, 2017, 08:55:01 am by Zeeman »
 

Offline Vintage_Mania

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #4 on: March 16, 2017, 09:12:22 am »
Hallo

Ek stuur pm

Het jou geantwoord  :thumleft:
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,550
  • Thanked: 95 times
Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #5 on: March 16, 2017, 09:20:01 am »
Kan ook gaan kyk afhangende waar in PTA oos
 

Offline Zeeman

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #6 on: March 16, 2017, 04:45:38 pm »
Sal baie waardeer!  Hier by ons is die dorpe mos maar klein maar daar is hulle dagreise ver!
Daar is goeie wyn op die spel - ek kom Julie JHB toe!

Besonderhede van verkoper:
My cell number is 072 187 4208

699 Tarryn street Rietvleiview CE. If you send me a Whatsapp I can pinpoint my location for you.

If possible please arrange for the person to come look at the bike Mondays or Tuesdays after 15h00. I'm also available on most Sundays, except the 26th of March.

Best Regards
Iwan Buchler
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,550
  • Thanked: 95 times
Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #7 on: March 17, 2017, 01:36:49 pm »
Sal baie waardeer!  Hier by ons is die dorpe mos maar klein maar daar is hulle dagreise ver!
Daar is goeie wyn op die spel - ek kom Julie JHB toe!

Besonderhede van verkoper:
My cell number is 072 187 4208

699 Tarryn street Rietvleiview CE. If you send me a Whatsapp I can pinpoint my location for you.

If possible please arrange for the person to come look at the bike Mondays or Tuesdays after 15h00. I'm also available on most Sundays, except the 26th of March.

Best Regards
Iwan Buchler


This the spot?
 

Offline Zeeman

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #8 on: March 18, 2017, 06:06:48 pm »
Dis beslis die plek.

Jammer dat ek nou eers antwoord.
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,550
  • Thanked: 95 times
Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #9 on: March 22, 2017, 08:23:03 am »
Dis beslis die plek.

Jammer dat ek nou eers antwoord.

Reg so...jy al iemand gekry om vir jou te kyk?
 

Offline Zeeman

Re: Gesoek: Snuffelhond in Pretoria
« Reply #10 on: March 22, 2017, 01:19:44 pm »
Ek het ongelukkig nog nie,  Het gehoop dat jy dalk sou tyd kon maak.