Advies Akkomodasie Paarden Eiland and Houtbaai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bazinga

Race Dog
Joined
Jun 14, 2013
Messages
511
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 690 Enduro
More Honne

Nie seker of die die regte plek is vir die thread nie.

Ek kom af Kaap toe om n kursus te kom doen. Ek soek goedkoop blyplek soos backpacker of so iets.

Gaan blyplek nodig he van 8 Junie -18 Junie naby Paarden Eiland. Gaan my motorfiets daar he so kan darem bietjie ry. Gaan elke dag Paarden Eiland toe moet gaan

Dan in Houtbaai van 19 Junie - 2 Augustus verblyf vir naweke en een week aan en een week af rotering. Basies he ek elke tweede week verblyf nodig asook naweke.

Dan weer in Houtbaai van 1 -13 Oktober.

Enige voorstelle sal waardeer word.My budget is so R170 per dag.

Groete
 
Top