Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: I dont have time to ride it...  (Read 5114 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BuRP

Re: I dont have time to ride it...
« Reply #80 on: May 18, 2020, 10:36:00 am »
Dis hartseer as jy jou speelgoed moet verkoop agv die covid-19 kak ....

... maatreels wat net n doelbewus klein en beslote deel van jou regering uitdink om almal moedwillig te straf, die ekonomie op sy kniee te dwing, die meerderheid armes afhankelik te maak van handouts, die huismark ten gronde rig, algemene geneeskunde te verbied .... sodat chaos sal oorbly sodat mense met hul maag sal stem by die volgende verkiesing.
Mugabe rings a bell?
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 
Online m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,181
  • Thanked: 140 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #81 on: May 18, 2020, 10:52:59 am »
Met Covid moet kinders by die huis bly en kan ek weer met bike werk toe ry. Dit is vet pret!

Probleem is as al wanneer jy gewoonlik ry n windgat point-en-shoot kop-skoonmaak trippie is is dit flippen moeilik om bedagsaam te commute. Ek kry nou al aansienlike jumps uit die dorp se grootste speedbumps uit… En met my werk se groot veiligheid focus worry ek nogal dat iemand my nie een of ander tyd sal aangee nie…
Steeds geniet ek dit sommer baie, en met hierdie beheerde omstandighede weet ek as suspensie vorige keer fine was op 90 kan ek hom vanmiddag probeer op 95, skill improvements!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #82 on: May 18, 2020, 10:59:42 am »
Dis hartseer as jy jou speelgoed moet verkoop agv die covid-19 kak ....

... maatreels wat net n doelbewus klein en beslote deel van jou regering uitdink om almal moedwillig te straf, die ekonomie op sy kniee te dwing, die meerderheid armes afhankelik te maak van handouts, die huismark ten gronde rig, algemene geneeskunde te verbied .... sodat chaos sal oorbly sodat mense met hul maag sal stem by die volgende verkiesing.
Mugabe rings a bell?

Jip, ek stem 100% saam met jou stelling.  Maak my sommer befok...  Het hoekal ook my een speelding in die mark gesit :'(
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 
Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #83 on: May 18, 2020, 11:02:42 am »
Met Covid moet kinders by die huis bly en kan ek weer met bike werk toe ry. Dit is vet pret!

Probleem is as al wanneer jy gewoonlik ry n windgat point-en-shoot kop-skoonmaak trippie is is dit flippen moeilik om bedagsaam te commute. Ek kry nou al aansienlike jumps uit die dorp se grootste speedbumps uit… En met my werk se groot veiligheid focus worry ek nogal dat iemand my nie een of ander tyd sal aangee nie…
Steeds geniet ek dit sommer baie, en met hierdie beheerde omstandighede weet ek as suspensie vorige keer fine was op 90 kan ek hom vanmiddag probeer op 95, skill improvements!

 :laughing4: :laughing4: Dan werk jy seker erens naby aan n myn aangesien dit in die Noord Kaap is en Safety is mos altyd een van die groot goed wat hulle dryf
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 
Online m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,181
  • Thanked: 140 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #84 on: May 18, 2020, 11:12:30 am »

Korrek. Sishen myn nogal, die grootste hier.
Ek lane split ook, een van die ander bike ouens my juis uitgetrap dat ek dit vir almal gaan opneek omdat ek net verby gaan in die verkeer(ja hier is verkeer, vat maklik halfuur aan 3km). Ek reken dit mos wettig om op die strepe te ry.
Maar ja, net verlede week is n supervisor dismiss oordat sy op foon gepraat het in die dorp in n myn bakkie...first offense
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #85 on: May 18, 2020, 11:51:01 am »
Met Covid moet kinders by die huis bly en kan ek weer met bike werk toe ry. Dit is vet pret!

Probleem is as al wanneer jy gewoonlik ry n windgat point-en-shoot kop-skoonmaak trippie is is dit flippen moeilik om bedagsaam te commute. Ek kry nou al aansienlike jumps uit die dorp se grootste speedbumps uit… En met my werk se groot veiligheid focus worry ek nogal dat iemand my nie een of ander tyd sal aangee nie…
Steeds geniet ek dit sommer baie, en met hierdie beheerde omstandighede weet ek as suspensie vorige keer fine was op 90 kan ek hom vanmiddag probeer op 95, skill improvements!

 :laughing4: :laughing4: Dan werk jy seker erens naby aan n myn aangesien dit in die Noord Kaap is en Safety is mos altyd een van die groot goed wat hulle dryf

Korrek. Sishen myn nogal, die grootste hier.
Ek lane split ook, een van die ander bike ouens my juis uitgetrap dat ek dit vir almal gaan opneek omdat ek net verby gaan in die verkeer(ja hier is verkeer, vat maklik halfuur aan 3km). Ek reken dit mos wettig om op die strepe te ry.
Maar ja, net verlede week is n supervisor dismiss oordat sy op foon gepraat het in die dorp in n myn bakkie...first offense

Werk jy vir Sishen self, of een van die verskaffers?  Ja ek ken daai, as jy met 'n maatskappy voertuig ry, moet jy aan al die veiligheids maatreels voldoen.  Jissie is daai dan een van die dinge wat val onder "Zero tolerance"?
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 
Offline Sheepman

Re: I dont have time to ride it...
« Reply #86 on: May 18, 2020, 01:23:49 pm »
Het vanmiddag die 2 plathonde vir n draai gevat..... Danie, die BM loop baie baie sagter as die KTM, maar die Katie lig sy voete

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Love that RC8 plathond a lot  :thumleft:
 
Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 2,663
  • Thanked: 101 times
  • Aka Sprocket Face
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #87 on: May 18, 2020, 02:28:15 pm »
I got over that obstacle by commuting daily now for last couple of years all year round... best decision I ever made... average 1700km a month on the 990 and yes, it is reliable for a now 12 year old bike :thumleft:

Long live the Underdog.........
 
Online m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,181
  • Thanked: 140 times
Re: I dont have time to ride it...
« Reply #88 on: May 18, 2020, 04:16:35 pm »
Met Covid moet kinders by die huis bly en kan ek weer met bike werk toe ry. Dit is vet pret!

Probleem is as al wanneer jy gewoonlik ry n windgat point-en-shoot kop-skoonmaak trippie is is dit flippen moeilik om bedagsaam te commute. Ek kry nou al aansienlike jumps uit die dorp se grootste speedbumps uit… En met my werk se groot veiligheid focus worry ek nogal dat iemand my nie een of ander tyd sal aangee nie…
Steeds geniet ek dit sommer baie, en met hierdie beheerde omstandighede weet ek as suspensie vorige keer fine was op 90 kan ek hom vanmiddag probeer op 95, skill improvements!

 :laughing4: :laughing4: Dan werk jy seker erens naby aan n myn aangesien dit in die Noord Kaap is en Safety is mos altyd een van die groot goed wat hulle dryf

Korrek. Sishen myn nogal, die grootste hier.
Ek lane split ook, een van die ander bike ouens my juis uitgetrap dat ek dit vir almal gaan opneek omdat ek net verby gaan in die verkeer(ja hier is verkeer, vat maklik halfuur aan 3km). Ek reken dit mos wettig om op die strepe te ry.
Maar ja, net verlede week is n supervisor dismiss oordat sy op foon gepraat het in die dorp in n myn bakkie...first offense

Werk jy vir Sishen self, of een van die verskaffers?  Ja ek ken daai, as jy met 'n maatskappy voertuig ry, moet jy aan al die veiligheids maatreels voldoen.  Jissie is daai dan een van die dinge wat val onder "Zero tolerance"?
werk vir Kumba jap, en daai is een van die zero tolerance reels. of nuwe fancy naam is Sacred Covenant reels.

I got over that obstacle by commuting daily now for last couple of years all year round... best decision I ever made... average 1700km a month on the 990 and yes, it is reliable for a now 12 year old bike :thumleft:

baie van die 950s kry maar 13kmpl en die tank nie baie groot nie, het jou petrol stasie darm goeie koffie?
Dooie visse gaan saam met die stroom...