Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Quest - True Adventure  (Read 801 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Hardy de Kock

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,342
  • Thanked: 736 times
    • De Rust Outdoor
Quest - True Adventure
« on: April 07, 2017, 05:48:29 am »


More details to follow
 

Offline XRRX

Re: Quest - True Adventure
« Reply #1 on: April 07, 2017, 07:33:57 am »
 :thumleft: :thumleft:
 

Offline Hardy de Kock

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,342
  • Thanked: 736 times
    • De Rust Outdoor
Re: Quest - True Adventure
« Reply #2 on: April 22, 2017, 07:37:13 am »
It's happening...
 

Offline pietas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,237
  • Thanked: 26 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Quest - True Adventure
« Reply #3 on: April 22, 2017, 02:01:06 pm »
Lyk baie mooi, Hardy
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Hardy de Kock

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,342
  • Thanked: 736 times
    • De Rust Outdoor
Re: Quest - True Adventure
« Reply #4 on: April 22, 2017, 04:29:39 pm »
Lyk baie mooi, Hardy
[/quote
Dankie maat
 

Offline XRRX

Re: Quest - True Adventure
« Reply #5 on: April 22, 2017, 08:06:12 pm »
Lyk mooi ja, maar is dit net 'n "fancy sticker-kit" ....  :patch:
 

Offline Hardy de Kock

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,342
  • Thanked: 736 times
    • De Rust Outdoor
Re: Quest - True Adventure
« Reply #6 on: May 19, 2017, 05:37:07 am »
Lyk mooi ja, maar is dit net 'n "fancy sticker-kit" ....  :patch:

Hi daar

Ek glo Honda wil wys dat jy nie al die ekstras nodig het om met hul fietse ernstige avontuur te kan geniet nie.
Ek het 'n ou vriend wat onlangs 'n nuwe (baie groot) avontuur fiets gekoop het. Die man het al meer as 60k se verbeterings op sy fiets aangebring wat meebring dat sy fiets hom nou meer as 300K kos, en 16 kilogram meer weeg, voor hy nog bagasie gelaai het.
Jy sal my nie glo nie, maar alles op sy fiets het nou beskerming op. (Selfs sy covers het covers :imaposer:)

Om terug te kom na jou vraag - Wat sal jou meer beindruk?

'n Africa Twin wat deur een van die moeilikste gedeeltes van Namibia gery het agv die feit dat alles wat die fiets 'n Africa Twin maak, afgehaal is en vervang is met ander parte, of 'n Africa Twin (soos hy van sy ma afkom) wat dit gedoen het?

Dink daaroor..
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,700
  • Thanked: 477 times
    • CFO Consult SA
Re: Quest - True Adventure
« Reply #7 on: May 19, 2017, 05:57:16 am »
Die ou AT's was trip-gereed van die vloer af. Het met myne getoer en al ekstra wat hy opgehad het was ek.

Lyk my die nuwe een bou hierop voort. Mooi.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline XRRX

Re: Quest - True Adventure
« Reply #8 on: May 19, 2017, 01:10:07 pm »
Lyk mooi ja, maar is dit net 'n "fancy sticker-kit" ....  :patch:

Hi daar

Ek glo Honda wil wys dat jy nie al die ekstras nodig het om met hul fietse ernstige avontuur te kan geniet nie.
Ek het 'n ou vriend wat onlangs 'n nuwe (baie groot) avontuur fiets gekoop het. Die man het al meer as 60k se verbeterings op sy fiets aangebring wat meebring dat sy fiets hom nou meer as 300K kos, en 16 kilogram meer weeg, voor hy nog bagasie gelaai het.
Jy sal my nie glo nie, maar alles op sy fiets het nou beskerming op. (Selfs sy covers het covers :imaposer:)

Om terug te kom na jou vraag - Wat sal jou meer beindruk?

'n Africa Twin wat deur een van die moeilikste gedeeltes van Namibia gery het agv die feit dat alles wat die fiets 'n Africa Twin maak, afgehaal is en vervang is met ander parte, of 'n Africa Twin (soos hy van sy ma afkom) wat dit gedoen het?

Dink daaroor..

Niks om oor te dink nie - stem 100% saam !!!  :thumleft:
Sit asb net ordentelike bande op!!
 

Offline 171steve

Re: Quest - True Adventure
« Reply #9 on: May 25, 2017, 08:39:22 pm »
Lyk mooi ja, maar is dit net 'n "fancy sticker-kit" ....  :patch:

Hi daar

Ek glo Honda wil wys dat jy nie al die ekstras nodig het om met hul fietse ernstige avontuur te kan geniet nie.
Ek het 'n ou vriend wat onlangs 'n nuwe (baie groot) avontuur fiets gekoop het. Die man het al meer as 60k se verbeterings op sy fiets aangebring wat meebring dat sy fiets hom nou meer as 300K kos, en 16 kilogram meer weeg, voor hy nog bagasie gelaai het.
Jy sal my nie glo nie, maar alles op sy fiets het nou beskerming op. (Selfs sy covers het covers :imaposer:)

Om terug te kom na jou vraag - Wat sal jou meer beindruk?

'n Africa Twin wat deur een van die moeilikste gedeeltes van Namibia gery het agv die feit dat alles wat die fiets 'n Africa Twin maak, afgehaal is en vervang is met ander parte, of 'n Africa Twin (soos hy van sy ma afkom) wat dit gedoen het?

Dink daaroor..

Selfs sy covers het covers :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:

Ek hou van die punt wat jul wil bewys met die standaard bikes deur Namibia.
Die Bikes lyk mooi Hardy regte avontuur gaan nie oor die farkles op die bike nie maar die plekke waar hy jou neem en die smile wat hy jou gee as jy hom ry, as dit beteken n vespa laat you smile ry daai vespa.

Ek glo dat die groot meerderheid africatwins gery word waar nie veel ander bikes is of ry nie en die eienaars het adventure bikes gekoop nie skoubikes nie.

Daarmee se ek nie dit is verkeerd om jou bike mooi te maak of klomp ekstras op te sit nie die bike bly n man se trots en dit maak party ouens gelukkig.
Die punt is net geen avontuur gebeur in jou garage nie.
« Last Edit: May 25, 2017, 08:53:18 pm by 171steve »