Dit is mooi foto's
Net n waarskuwing vir die kinders veral omdat die wild so mak is
Paar-tyd kan die manlike diere nogal agresief raak met die kleiner kids
Een van my Springbok en Rooibok ramme het die naweek amper my een laaitie geskraap
Ek het die knap lanklaas so hoor skreeu