Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Noneking's Lowveld living thread  (Read 54963 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bike_Buddies

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #320 on: November 28, 2017, 11:41:01 am »
@Noneking , het die Rooibokke al begin lam by julle ?

@Bike_Buddies nog niks gesien nie. Nyalas en Zebras almal klaar

By my ook laat die jaar

Springbokke het darem so 2-weke terug begin wat ook redelik laat is
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #321 on: November 28, 2017, 11:46:12 am »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #322 on: November 28, 2017, 11:56:05 am »
Noneking is enige van jou of die bure se hande al geskop deur die wilde diere?
Hoe maak die wilde diere met die shock drade? Leer hulle maar blitsig soos myy beeste?!! :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #323 on: November 28, 2017, 12:06:13 pm »
Noneking is enige van jou of die bure se hande al geskop deur die wilde diere?
Hoe maak die wilde diere met die shock drade? Leer hulle maar blitsig soos myy beeste?!! :lol8:

Nie waarvan ek weet nie. My elektriese heining het ligte skop vir honde, glo nie hy sal 'n kameelperd veel maak nie.......
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #324 on: November 28, 2017, 12:07:45 pm »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #325 on: November 28, 2017, 12:13:01 pm »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?

Jip, honde mag nie tussen wild kom nie. Draad is maar 1,2m hoog, kon nog laer gewees het, maar ons was bang Ben spring hom
In winter het bokke die draad daagliks gespring om groen gras en bome te kom eet
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #326 on: November 28, 2017, 12:16:38 pm »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?

Jip, honde mag nie tussen wild kom nie. Draad is maar 1,2m hoog, kon nog laer gewees het, maar ons was bang Ben spring hom
In winter het bokke die draad daagliks gespring om groen gras en bome te kom eet
So nie elke huis het shock drade net die wat honde het?
Goed om te weet dat as ek kom kuier op my landstoer om nie in die donker op die rand van jou grasperk te gaan piepie!!!!!!!!!!! :lol8: :imaposer: :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #327 on: November 28, 2017, 12:26:30 pm »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?

Jip, honde mag nie tussen wild kom nie. Draad is maar 1,2m hoog, kon nog laer gewees het, maar ons was bang Ben spring hom
In winter het bokke die draad daagliks gespring om groen gras en bome te kom eet
So nie elke huis het shock drade net die wat honde het?
Goed om te weet dat as ek kom kuier op my landstoer om nie in die donker op die rand van jou grasperk te gaan piepie!!!!!!!!!!! :lol8: :imaposer: :o

Ek wag vir jou...
Jy sal nare "skok" kry ;D

Meeste huise het heinings om om tuine in stand te hou, die wild verniel tuine. Ons het redelike "wilde" tuin, so nie gepla oor diere wat in tuin wei nie, ons hou daarvan.
Ongelukkig beteken dit dat ons nie 'n perfekte mooi grasperk rondom huis het nie
« Last Edit: November 28, 2017, 12:28:18 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,133
  • Thanked: 34 times
  • The Commodore
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #328 on: November 29, 2017, 06:55:16 am »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?

Jip, honde mag nie tussen wild kom nie. Draad is maar 1,2m hoog, kon nog laer gewees het, maar ons was bang Ben spring hom
In winter het bokke die draad daagliks gespring om groen gras en bome te kom eet
So nie elke huis het shock drade net die wat honde het?
Goed om te weet dat as ek kom kuier op my landstoer om nie in die donker op die rand van jou grasperk te gaan piepie!!!!!!!!!!! :lol8: :imaposer: :o

Ek wag vir jou...
Jy sal nare "skok" kry ;D

Meeste huise het heinings om om tuine in stand te hou, die wild verniel tuine. Ons het redelike "wilde" tuin, so nie gepla oor diere wat in tuin wei nie, ons hou daarvan.
Ongelukkig beteken dit dat ons nie 'n perfekte mooi grasperk rondom huis het nie

en jy het bosluise :biggrin:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #329 on: November 29, 2017, 12:13:13 pm »
So jou elektriese heining hou JOU honde binne jou erf?

Jip, honde mag nie tussen wild kom nie. Draad is maar 1,2m hoog, kon nog laer gewees het, maar ons was bang Ben spring hom
In winter het bokke die draad daagliks gespring om groen gras en bome te kom eet
So nie elke huis het shock drade net die wat honde het?
Goed om te weet dat as ek kom kuier op my landstoer om nie in die donker op die rand van jou grasperk te gaan piepie!!!!!!!!!!! :lol8: :imaposer: :o

Ek wag vir jou...
Jy sal nare "skok" kry ;D

Meeste huise het heinings om om tuine in stand te hou, die wild verniel tuine. Ons het redelike "wilde" tuin, so nie gepla oor diere wat in tuin wei nie, ons hou daarvan.
Ongelukkig beteken dit dat ons nie 'n perfekte mooi grasperk rondom huis het nie
Kry n kilogram witklawer saad en strooi dit oor jou lawn wat wel bestaan nou in die reen seisoen. Bok se kind vrek oor klawer.Bosbokke kom staan reg voor ons kantoor venster in die droe seisoen agter klawer aan.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Noneking's Lowveld living thread
« Reply #330 on: December 07, 2017, 05:18:21 pm »
Eerste rooiboklam vir die seisoen. Nog vol bloed




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: Bike_Buddies

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #331 on: December 09, 2017, 11:36:24 am »
Perdry saam met die kids










2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,841
  • Thanked: 419 times
    • dustriders.co.za
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #332 on: December 09, 2017, 11:41:13 am »
Jissie dis mooi groen daar :drif: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #333 on: December 09, 2017, 05:41:01 pm »
Nog ń storm oppad...,




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,923
  • Thanked: 415 times
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #334 on: December 09, 2017, 08:06:04 pm »
Nee kyk, jy bly darem maar lekker plek.
Dan is jy nog nice ou oom, volgens ou Levi :thumleft:
Ek nognie die voorreg gehad om jou te ontmoet nie.
Ek het darem lekker en slegte tye daar in jou wereld gehad
Dakar 650
SR 500
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #335 on: December 10, 2017, 07:43:55 pm »
Oud se gat man!
Dankie Oubones!
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #336 on: December 17, 2017, 07:26:45 am »
Beautiful morning in the Lowveld




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,923
  • Thanked: 415 times
Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #337 on: December 17, 2017, 08:48:28 am »
Oud se gat man!
Dankie Oubones!
Ok, as ek kyk hoe en waar jy ry dan sal ek jou maar laaitie noem.
Lekker om te sien iemand hou sy balans tussen lekker speel en familie.
Ek gaan netnie by jou laat tande doen nie, jy werk te min. :pot: :imaposer:
Ek moes daar in tent en veld bly en borsluis kos wees!
Dakar 650
SR 500
 

Online Noneking

Noneking's Lowveld living thread
« Reply #338 on: December 18, 2017, 10:00:25 am »
Went hiking with kids near Kaapsehoop today and stumbled upon this nasty sight. One of the Kaapsehoop wild horses. Blood everywhere and  2x open fractures, on front leg and opposite back leg. Kids were understandably distressed. This is in a deep gorge and Horse possibly fell over cliff.

It had to be put down




« Last Edit: December 18, 2017, 10:50:56 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Noneking's Lowveld living thread
« Reply #339 on: December 18, 2017, 10:03:08 am »





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0