0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hulle se mos as sy knypers groot is is hy nie giftig nie.
Quote from: woody1 on January 18, 2018, 06:45:18 amHulle se mos as sy knypers groot is is hy nie giftig nie.Bly hulle sê so want ek sou nie graag self wou uitvind nie....
Quote from: Noneking on January 18, 2018, 12:24:57 pmQuote from: woody1 on January 18, 2018, 06:45:18 amHulle se mos as sy knypers groot is is hy nie giftig nie.Bly hulle sê so want ek sou nie graag self wou uitvind nie....Het nou al so 3 keer met daai bokkers te doene gehad."Slight burning sensation" se moer.
Eerste rooiboklam vir die seisoen. Nog vol bloed
Dit reën te lekker in die Laeveld :