Nee wat, meeste van die tyd baie mooi
Jip, ek is al 'n paarkeer daar op, two-up en gelaai.
Ek stem saam, Mariepskop is een van die mooiste plekke in ons land.
Laas toe ek daar was was daar mense wat aan die toring gewerk het, daai ouens het blerrie baie guts om daai hoë toring uit te klim.
