0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Feeding timeKan hulle nog nie self eet nie? Wat voer julle hul?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on July 07, 2018, 03:43:43 pmFeeding timeKan hulle nog nie self eet nie? Wat voer julle hul?Hiberneer so semiEet elke paar dae meelwurms
Feeding time
Wat is dit?Laeveld tannemuise!! Opvreetbaar oulik
Dis Vrydag!
Quote from: Noneking on July 13, 2018, 04:32:08 pmDis Vrydag!Lyk lekker! Nogal n groot box vuurhoutjies daai! Gaan jy kameelperd steak braai?Edit: ek het n paar jaar terug n kameelperd potjie by n wildsbraai geeet. Sou tot vandag nog gekou het as ek dit nie uitgespoeg het nie! Taai soos rubber.. [/quoteEk vervoer nogal daai "vuurhoutjies"
Alweer Vrydag!