0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Nee Canz. Dis dan nog lig en jy braai al? Wat is daai vlamme onder die rooster anyway? Nee man.
Lekker thread this Noneking!
Pragtige plek NK, moet regtig n plesier wees om elke aand daar in te ry.Ek sou nerens wou heengaan as ek jy was nie, net op my stoep sit en die plak geniet!
Hoe rustig is daai kudus in jul ontwikkeling?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on November 03, 2018, 01:53:26 pmHoe rustig is daai kudus in jul ontwikkeling?Hulle is maar redelik sku.... die ander wild is redelik “mak” maar die koedoes hou maar hulle afstand
After the rain