Little orphan on farm where my daughter does horse riding
Hahaha, ons het so 'n "vlakvarkie" gehad en grootgemaak, 2008/2009.
Sy het gedink sy is een van die honde

Haar beste maatjie was my Jack-Russel teef, hulle het so te se saam groot geword.
Ongelukkig het sy te groot geraak, bietjie van n houding gekry, heeltyd onder die heinings gegrawe ens toe vat ons haar na die naaste dieretuin toe.
Van toe af het my ma die vark se naam uitgeroep elke keer as ons n vlakkie sien in daai dieretuin, dan is sy oortuig dis ons varkie
