Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 9470 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #40 on: April 17, 2017, 09:04:04 am »
Dit sal lekker wees Lommies, ek wil sien hoe loop my dinge hier.  My herfslam ooie begin 10 Mei lam maar ek glo die plaas is in goeie hande as my 2IB so 2 aande kans sien dat ek weg is.
« Last Edit: April 17, 2017, 12:10:25 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,587
  • Thanked: 571 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #41 on: April 17, 2017, 02:28:51 pm »
Lekker ! Hulle is nie die ligste of het uitsonderse vering nie maar die fiets sal mens nie sommer in die steek laat nie. Baie betroubaar.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #42 on: April 17, 2017, 02:57:08 pm »
Sit ek nou hier en bolle rol by die gastehuis. Maar ek is reg vir moreoggend as hulle oopmaak. Kan mens jou tanne borsel so deur die kletterpet? Ek wil nie laat wees nie.

Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #43 on: April 17, 2017, 03:00:35 pm »
En ingeval ek tussen nou en moreoggend vergeet hoe lyk 'n 660 Teneré, 'n paar kiekies.



Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,490
  • Thanked: 102 times
  • East London
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #44 on: April 17, 2017, 05:40:09 pm »
Onthou net om die helmet af te haal as jy brekfis eet  :thumleft: :imaposer: :imaposer:

Geniet dit - kan nie wag vd kiekies nie.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,793
  • Thanked: 293 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #45 on: April 17, 2017, 06:04:12 pm »
Sien ek nou eers die draad.

Jy sal kan tandeborsel en als wat die spoed nie al breek nie. Moet net nie nies nie. Dit is nie lekker in n toe hoed nie. :lol8:

Kan nie wag vir die fotos. Goed dat die droogte (bike) nou weer gebreek is.

Geniet die trippie huistoe :thumleft:
« Last Edit: April 17, 2017, 06:04:59 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1100L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,304
  • Thanked: 123 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #46 on: April 17, 2017, 06:32:53 pm »
Voorlopig baie geluk!
 

Offline thevans

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 286
  • Thanked: 9 times
  • Namibian trip-September 2008
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #47 on: April 17, 2017, 06:49:38 pm »
Genie ten veiling ry!


Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline thevans

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 286
  • Thanked: 9 times
  • Namibian trip-September 2008
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #48 on: April 17, 2017, 06:51:11 pm »
Jammer, geniet en veilig ry!


Sent from my iPad using Tapatalk
 

Offline Aprilian

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,432
  • Thanked: 54 times
  • 1200 BMX
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #49 on: April 17, 2017, 07:40:14 pm »
So lyk hy in die bos!  :biggrin:
Surely if I was obsessed with motorcycles I’d have more than one; no two; no three; no no, four… ah, never mind…
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,587
  • Thanked: 571 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #50 on: April 17, 2017, 08:42:02 pm »
So lyk hy in die bos!  :biggrin:
Lyk vir my nog die beste van al die DS bikes  8)
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,551
  • Thanked: 373 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #51 on: April 17, 2017, 08:56:04 pm »
Waar het jy die langbroek geleen :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Tom van Brits

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #52 on: April 17, 2017, 10:21:06 pm »
 :spitcoffee: :laughing4: :laughing4:
 

Offline Sylvester

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #53 on: April 17, 2017, 11:12:40 pm »
Dorsland, jy is nou erger as 'n jong man die dag voor sy troue.  Pasop net dat jy nie deurvonk nie. :laughing4: :laughing4:.
I consider myself a pessimist. I am therefore always right...eventually.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #54 on: April 17, 2017, 11:36:52 pm »
Waar het jy die langbroek geleen :imaposer:
Bwhahaha, ai julle spot nou lekker met die boertjie.  Dis my neef Boeta se jean pant daai. Hy is bietjie groot vir my maar ek trek hom styf met die belt.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #55 on: April 17, 2017, 11:40:19 pm »
@Sidetrack: ek was baie spyt toe XTZ Fegen jou fiets koop.  Daai kleur is vir my bitter mooi en pas die fiets soos 'n droom.

Nou ja, myne is 'n witte (Woody1 sal bly wees, ek ook), 2de beste kleur vir dit Teneré na die beige wat jy joune geverf het.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #56 on: April 17, 2017, 11:43:44 pm »
Dorsland, jy is nou erger as 'n jong man die dag voor sy troue.  Pasop net dat jy nie deurvonk nie. :laughing4: :laughing4:.
Hel Sylvester ek sę jou, halwe slaappil maak my niks nie. Maar ek wil nie OD op die goed nie, nounou is ek moreoggend laat. My 2IB is hoeka al moerig met my omdat ek haar wakker hou. Nou ja, hier sit ek en WildDogs lees. Ai, die motorfietse darem. Dis 'n erge siekte. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Online Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 8,536
  • Thanked: 640 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #57 on: April 18, 2017, 02:52:21 am »
Flippit Dorsie  :ricky: :ricky: :ricky:

Teen die tyd wat ekke more oggen wakker work dan is jy al seker terug oppie plaas met die nuwe skoeter-ma-baaik  :ricky: :ricky: :ricky:

Geniet hom Meneer, miljuisende veilige en plesierige myle met hom  :thumleft: :ricky: :ricky: :ricky:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,859
  • Thanked: 156 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #58 on: April 18, 2017, 05:41:13 am »
Hey ou Dorsie..... vandag is so groot dag?
Veilig ry maat....enjoy your new baby :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline Oubones

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #59 on: April 18, 2017, 05:45:48 am »
Dors word wakker.
Die fiets hyg al!
Lekker ry en geniet!
Dakar 650
SR 500