Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Man is nie 'n klip nie  (Read 9408 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #60 on: April 18, 2017, 06:03:53 am »
Flippit Dorsie  :ricky: :ricky: :ricky:

Teen die tyd wat ekke more oggen wakker work dan is jy al seker terug oppie plaas met die nuwe skoeter-ma-baaik  :ricky: :ricky: :ricky:

Geniet hom Meneer, miljuisende veilige en plesierige myle met hom  :thumleft: :ricky: :ricky: :ricky:
Dankie Mijnheer Zog. Ja, dis net jammer dis als teer maar ek sien uit. Waaragtig. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #61 on: April 18, 2017, 06:06:29 am »
Thanks Tommie, really looking forward to this bike. OB, ek het lanklaas s min geslaap. Maar nou is dit amper tyd.

Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,540
  • Thanked: 368 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #62 on: April 18, 2017, 06:59:17 am »
Sjoe nog 'n VINNIGE WITTE.  Ek is trots op jou my seun. :ricky:

Ek is net so trots op my pensioenvretertjie.
Hy het in die vakansie sy leerling liksens vir die fiets gekry.
Hy is vanoggend SELF skool toe.

Snaaks dit was vanoggend GEEN gesukkel om hom wakker te kry nie.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Oubones

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #63 on: April 18, 2017, 12:44:49 pm »
Dors, hou nou op ry en wys ons nou ook eers jong! :ricky:
Ek weet hoe dit na fiets droogte voel, maar ons wag. :sip:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #64 on: April 18, 2017, 01:07:46 pm »
Alala, hy ry lekker krels!



Die handelaar het die tenk amper volgegooi. 



Eerste stop naby Kleinpoort.



More vertel ek van my eerste (baie lekker) 320km. Maar ek is baie tevrede met hom. Eintlik my verwagtinge bietjie oortref. Wys jou mens moenie t veel glo wat jy raaklees nie.
« Last Edit: April 18, 2017, 06:44:27 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #65 on: April 18, 2017, 01:12:40 pm »
Mooi man - geniet dit  :thumleft:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,083
  • Thanked: 150 times
  • Fiets Loos!
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #66 on: April 18, 2017, 01:25:06 pm »
Baie geluk Dors en baie veilig myle met hom.

'n Vraag, hoekom het jy op die 660 besluit?
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #67 on: April 18, 2017, 01:31:15 pm »
Die fiets is ongelukkig n slagoffer van die idiotiese media, vir wie 160 perdekrag kamstig net genoeg is.

Kan dit nie verstaan nie, die ding is dan 2 keer sterker as my XT600, en my XT is al klaar sterk.
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,920
  • Thanked: 359 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #68 on: April 18, 2017, 01:50:11 pm »
Geluk Dorsland! Lyk my jou kaap is weer Hollands!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,540
  • Thanked: 368 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #69 on: April 18, 2017, 01:55:53 pm »
Mooi man. Baie geluk met n fantastiese fiets

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,563
  • Thanked: 568 times
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #70 on: April 18, 2017, 02:29:07 pm »


Die handelaar het die tenk amper volgegooi. 




Kyk ek weet die Z is n ho fiets maar daai petrol joggie is seker ook nie van die langstes nie  ;D Veels geluk hy lyk mooi
« Last Edit: April 18, 2017, 02:41:14 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline jagter

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #71 on: April 18, 2017, 03:28:12 pm »
Geluk.  Daai is verseker my volgende fiets.

En nogal die regte kleur ook. IMHO Yamahas is wit en rooi.
 

Offline Tampan

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #72 on: April 18, 2017, 04:24:08 pm »
Geluk Dorsland!!! Magtig, ek sal nou moet roer, dit sal vrek sleg lyk as jy nou eerste by my kom kuier! :o
Mag jy baie veilige myle en baie plesier uit die 660 kry. BTW, die wittes is vir my die mooiste.
 

Offline ButtSlider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 879
  • Thanked: 16 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #73 on: April 18, 2017, 04:57:07 pm »
Many Happy and Safe miles Dorsland.
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline Tom van Brits

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #74 on: April 18, 2017, 05:15:55 pm »
Wag in spanning vir kiekies!!  :deal:
 

Offline Oubones

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #75 on: April 18, 2017, 06:06:52 pm »
Mooi!
Ek is seker jou smile is lekker breed!
Dakar 650
SR 500
 

Offline The TRANSPORTER

Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #76 on: April 18, 2017, 06:47:32 pm »
Dis nou grnd man Dorsland, hys wit, hy werk en hys in die minderheid :pot: maar mooi is mooi baie geluk en geniet hom vreeslik. Mens lewe net een keer :thumleft:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline yamaha660

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 74
  • Thanked: 2 times
  • Die lewe is n lied
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #77 on: April 18, 2017, 06:49:40 pm »
Baie geluk en veilige myle,ek en Tampan gaan nog kom draai daar by jou,moet se die wit is mooier as die swart 660.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #78 on: April 18, 2017, 07:03:44 pm »
Nou ja, hier is ek weer oppie plaas, al my draaie gery en als is gelukkig nog heel en op sy plek.

Sjoe dis 'n lekker fiets di ouens, dankie vir julle wense, waardeer dit.  Ek gaan more bietjie (sommer in die rooitaal dat ander ouens dit ook kan lees) my indrukke van die fiets na 320km op 'n nuwe fred neerpen.  Sal hier 'n skakel pos.

Maar ja, ek het amper die fiets nie gekry nie.  Na ek laasnag omtrent nie geslaap het nie, maak ek 05h10 my 2IB wakker met 'n koppie tee en s sy moet roer ek wil nie laat wees nie.  Eet toe gou ontbyt en ry die kort ent na Extreme Yamaha in die Baai.  Kom so net na 08h30 daar aan. 

Maar eers bietjie die storie agter die storie: Ek kyk al 'n ruk so skelm na die 660 maar met die droogte en die geld wat ek op lusern uitgee het ek ook maar net geloer.  Die swartes (hehehehehe), bloues, gryses en rooies is OK maar trek nie kwaai my aandag nie.  Ou XTZFegen se beige fiets is baie mooi en ek het hom amper destyds gekoop.  So kyk ek maar hier en daar en verlede week toe sien ek op Gomboom di witte, en nogal sommer hier in die Baai, nie t ver van my af nie.  Bel toe vir Warren maar di is met verlof en praat toe met sy pa Butch.  Ek reel toe verlede Maandag en kom daai Dinsdag af Baai toe om hom te kom kyk.  En so l ek toe daai nag in die bed en wonder en dink en rol di kant toe dan daai kant toe oor die droogte, en rommelstatus en julle maters wat my plaas wil kom steel en watnog.

Uiteinde van die saak is, ek bel toe Dinsdag en s vir Butch ek is uit.  My 2IB hoor toe en s man gaan koop die ding en kry klaar want anders raas my kop net nog meer.

Bel toe Donderdag om te hoor is hulle Saterdag oop.  nee, eers weer Dinsdag.  Raait, ry toe gister deur, slaap daar oor en toe is ek vanoggend daar soos hierbo genoem.  Vanoggend is Butch nie daar nie, maar sy seun Warren toe wel en hy weet van my en stoot die fiets uit dat ek hom kan kyk.  So 10 minute nadat ek daar stop, stop 'n ander ou, Philip daar. Hy trippel in die winkel rond asof sy blaas oorvol is.  Naderhand kom Warren uit en wil weet of ek belangstel in die fiets.  Ja seg ek, maar ek wil hom eers 'n stuk gaan ry.  OK s Warren want as ek hom nie vat nie koop Philip hom sommer nou. 

Nouja, as ek vanoggend 15 minute later daar aangekom het, het Philip seker daai fiets gekoop en toe was ek vanaand effe moerig met myself gewees.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Man is nie 'n klip nie
« Reply #79 on: April 18, 2017, 07:05:05 pm »
Baie geluk en veilige myle,ek en Tampan gaan nog kom draai daar by jou,moet se die wit is mooier as die swart 660.

Dis nou grnd man Dorsland, hys wit, hy werk en hys in die minderheid :pot: maar mooi is mooi baie geluk en geniet hom vreeslik. Mens lewe net een keer :thumleft:

Ek hoor die swartes soek baie aandag en gebruik baie meer brandstof vir 'n laer werkverrigting. :pot: :peepwall:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo