Nee, nee, nee. Jy werk met groot geld kontrakte en dan weet jy nie hoe om 'n bike te koop nie. Ai

Gebruik 'n agent om dit vir jou te doen.
As die huidige eienaar die papiere in besit het:
- Roadworthy
- Blou form (kan van internet kry) (change of ownership form I think)
- ID
- Proof of residence
- Edit: En voertuig registrasie papiere natuurlik
Raai ook dat jy 'n koop kontrak optrek net om duidelikheid tussen jou en eienaar te verseker.