I love my new town and the one and only bike shop in town.
Go there this morning...
Ek soek 'n pickup coil.... glo vas ek sal 'n BLANK STARE kry van die girl, maar nee sy verras my.

Maar nee, hier kom 'n box vol om van te kies... ok nie 'n vol box nie maar so 4 of 5 modelle.
Vat een lyk 99.9% dieselfde, enigste verskil is die weerstand is bietjie laer as wat Yamaha voorstel.
Sal kyk of hy genoeg OEMF het om die CDI te fire...dit is as CDI nie ook moeg is nie.
Sal vanaand sien of die laaitie die 600 of die 125 gaan ry more.
