Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer  (Read 464 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« on: April 25, 2017, 09:39:26 am »
Peet het die naweek 'n BoosterPlug ingesit vir sy 2012 BMW R1200GS Adv.

"Ja nee ingesit en getoets. Ek is baie beindruk. Wou jou nog vandag bel.

Die fiets “idel” meer egalig en sy versnelling is defnitief beter. Al die surging voel vir my weg. Hy “backfire” ook heelwat miinder (ek het ‘n Acropovic pyp saam met die fiets gekoop destyds).

Dit voel amper of hy lekkerder ratte oorsit ook (verbeel my seker, maar die erge geklap is minder).

Ek weet nie of sy topspoed meer is nie (nie dat dit my sal pla nie), maar die fiets voel merkwaardig gladder of meer egalig in die dorp. Dink dit gaan lekker werk op die rowwer paaie ook.

Nogmaals dankie en ek sal bietjie advertensie doen.

Gaan die ou die naweek bietjie in die Cederberge en Noordkaap toets.

Groete Peet"
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,375
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
Re: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« Reply #1 on: April 25, 2017, 09:55:28 am »
 :sip: Het een op my Tiger 800 xc gesit, dadelik gemerk die bike het meer oemf en ja die ratwisseling was gladder, die gepop beslis minder, en die trottle baie gladder.
Ek het nou een op my Tiger 800 xcx ook gesit.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« Reply #2 on: April 25, 2017, 10:00:49 am »
Ratwisseling is gladder omdat fueling beter is. Revs dip nie so onmiddelik nie. Sensitiewe throttle is ook weg. Op my F800GS is die senuagtige gevoel ook weg. Neus het gedip as throttle toegaan op spoed, nou is bike egalig.
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« Reply #3 on: June 04, 2019, 09:10:23 am »
Steve, after installing a BoosterPlug on his 2007 BMW R1200GS Adventure: "Thanks a ton Roodt! I installed the Booster Plug (on my 2007 BMW R1200GS Adventure) and immediately noticed a lot more instantaneous power, with a distinct reduction in backfiring when I slow down and the engine operates under back-pressure/compression.

It is the best investment I have made in a long time!

With sincere regards,

Steve Brown"
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,822
  • Thanked: 65 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« Reply #4 on: August 19, 2019, 10:25:46 am »
Andre Swanepoel skryf:

Ons het drie van die Booster plugs reeds geinstalleer, twee op R1200GS LC Ralley’s en een op my R1250GS HP

Ons het gister ‘n draai gaan ry om te sien watse verskille daar is en of mens dit wel kan agterkom

Ons terugvoer is soos volg:

My fiets het ook n performance filter en pyp op en die verskille wat ek ondervind het is soos volg:
1)   Kwickshifter is aansienlik beter (minder van ‘n skop tydens oorskakeling) tussen eerste en twede rat.
(Hierdie is nogals ‘n groot probleem op die LC’s aangesien dit ratskakeling tussen die twee ratte baie hakerig is)
2)   Kraglewering is gladder, asof die krag beter verspreid is oor die rev range
Voorheen was daar ‘n aansienlikke sprong bo 5000 en dan weer 7000rpm (Byna soos n power band)
3)   Die fits is nie vinniger nie maar kraglewering is wel baie makliker hanteerbaar
4)   Engine braking is aansienlik minder en dit vra dus meer van die brieke as jy hard ry

My seun reken op sy Ralley wat nog standard pyp en filter het die volgende:
1)   Bike trek beter onderlangs en krag lewering is beter
2)   Klink egter of bike nou overfeul teen idle (Mag dalk nou meer lug kort – filter)

Ed. Dit mag dalk so klink, maar die fiets luier steeds wel binne spesifikasies. Doodruk sal aansienlik verminder.
« Last Edit: August 21, 2019, 02:12:12 pm by Jacobsroodt »
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline BFWP

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 6
Re: BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer
« Reply #5 on: August 20, 2019, 05:34:50 pm »
Ek het ook die Booster Plug op my 2018 R1200 GS Adv gesit en ook die "cat" uitgehaal.
Dit het 'n merkwaardige verskil gemaak aan die kraglewering en die geluid van die fiets.
I love it.