BMW R1200GS BoosterPlug terugvoer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2010
Messages
5,435
Reaction score
622
Location
Blouberg, Cape Town
Bike
KTM 890 Adventure R
Peet het die naweek 'n BoosterPlug ingesit vir sy 2012 BMW R1200GS Adv.

"Ja nee ingesit en getoets. Ek is baie beindruk. Wou jou nog vandag bel.

Die fiets “idel” meer egalig en sy versnelling is defnitief beter. Al die surging voel vir my weg. Hy “backfire” ook heelwat miinder (ek het ‘n Acropovic pyp saam met die fiets gekoop destyds).

Dit voel amper of hy lekkerder ratte oorsit ook (verbeel my seker, maar die erge geklap is minder).

Ek weet nie of sy topspoed meer is nie (nie dat dit my sal pla nie), maar die fiets voel merkwaardig gladder of meer egalig in die dorp. Dink dit gaan lekker werk op die rowwer paaie ook.

Nogmaals dankie en ek sal bietjie advertensie doen.

Gaan die ou die naweek bietjie in die Cederberge en Noordkaap toets.

Groete Peet"
 

Attachments

  • bmw-r1200gs-adventure-2012-bloemfontein.jpg
    bmw-r1200gs-adventure-2012-bloemfontein.jpg
    322.5 KB · Views: 340
Top