Lekgalameetse and Baragwanath pas met passasier?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dunnes

Race Dog
Joined
Apr 4, 2016
Messages
838
Reaction score
22
Location
Gauteng, Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Dagse

Ek en my verloofde wil die naweek 'n trippie aanpak. Het iemand hierso al die Orris Baragwanath pas aangepak met 'n passasier? Ons gaan die 650 Dakar vol laai met kampgoed.

Ek het nog bitter min tegniese terrein aangedurf, maar ek is nogal braaf en ons gaan gelukkig die oggend al in die Wolkerg area wegspring so ons het die hele dag vir die loop. Ek wonder of mens die pas kan aandurf met n passasier? Magdaleen mag dalk net die hel in raak as sy die hele pas moet op stap.

Dankie. Dirk
 
Top