Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)  (Read 18369 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #220 on: May 10, 2020, 09:55:38 am »
En so, een vir een, stuur ons die grendelnonsens in sy moer in.  Lekker Kobus, dis nog 'n pas daai wat ek elke keer as ek daar verbyry, lus kry om hom te ry maar nog nooit so vr gekom het nie.  Dalk as ek my fiets afbring George toe vir 'n diens ry ek hom. 

Daai fiets van joune lyk blerrie mooi jong.   :thumleft:

Dankie Johan.  Jy moet sommer n dag opsy sit dan gaan ry ons n ordentlike draai.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #221 on: May 10, 2020, 09:57:24 am »
Tensy daai roete as !GEHEIM! geklassifiseerd is, mag jy dit gerus met ons deel.   :peepwall: :lol8:  Dit die Heimersrivierpad?

Geen geheim.  :lol8:  Dit is die Heimers rivier pad ja.  As jy eers op hom is het jy vele opsies in alle rigtings.  :thumleft:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,471
  • Thanked: 744 times
    • dustriders.co.za
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #222 on: May 10, 2020, 10:45:37 am »
Eish lekker litte los maak trippie Kobus!!! :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #223 on: May 10, 2020, 06:51:02 pm »
Eish lekker litte los maak trippie Kobus!!! :thumleft: :drif:
Dit was Chris en ek het net weer besef hoe bevoorreg is om hier te kan bly.

Ek geniet die alleen ry vroeg oggende verskriklik baie.  Dit gee my kans om kop skoon te maak en te besin oor my lewens besluite.  Hierdie grendel periode laat mens ook baie dink. 

Uittreksels van die volgende gedig van C. Louis Leipoldt het vanoggend by my opgekom:

Die Beste
(soos dit verskyn het in die tydskrif
Die Brandwag van 15 Januarie 1915)

Geil lusern in die laagste landjie,
   Geil groen blare en blomme blou,
Alwyn rooi op die voorste randjie,
   Rooi soos bloed teen die rotse grou;
Somer en son en safier daarbowe,
   Ruik van die keurbos rondgesprei,
Kort klein skadwees oor die klowe;
   Somer en son en safier vir my!
Wonder van kleure uitgesprei
Wat is daar meer wat die dood berowe?
Somer en son en safier vir my!

Hoog oor die water skommel die vinkies
   Vol van die vreug van die somerdag:
Bly die gekwetter van klein tinktinkies,
   Blyer die son wat goudgeel lag.
Algar wat lewe, algar tevrede,
   Hoog op die heuwel en laag op die vlei;
So was dit gister en so is dit hede,
   Somer en son en safier vir my!
Heer, Wat die hemel oor my sprei,
Dit is my eerste en laaste bede:
Somer en son en safier vir my!

Roem van mense,  rykdomme, pragte
   Alles vergaan soos die mis op die vlei;
Sterre wat skiet in dikdonker nagte,
   Het langer lewe dan roem kan kry.
Boetie, as ons nou n keus moet wae
   Hier op die wreld, wat vra jy?
Roemryke lewe en lengte van dae?
   Somer en son en safier vir my!
Boetie, as jy nou jou keus kan kry,
Wat is die wens wat jou hart sal wae?
Somer en son en safier vir my!

Ek is seker @Dorsland  ken hom.


Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: May 10, 2020, 06:51:51 pm by Kobus Myburgh »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,059
  • Thanked: 602 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #224 on: May 10, 2020, 07:16:58 pm »
Pragtig Kobus!  Ek net hom al vergeet maar onthou ons het om eenmaal gelees, veldskool of iets dergliks. Somer en son en safier vir my!  Daar gaan hy direk Evernote toe dat ek hom altyd daar in die veld rens kan lees.  :thumleft:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #225 on: May 31, 2020, 12:23:16 pm »
Met so n mooi dag hier by ons In die Suid Kaap moes ons darem net die oorgang van vlak 4 na 3 gaan vier.












Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: May 31, 2020, 12:23:45 pm by Kobus Myburgh »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline teebag

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,016
  • Thanked: 90 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #226 on: May 31, 2020, 12:25:51 pm »



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
The following users thanked this post: Kobus Myburgh

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,471
  • Thanked: 744 times
    • dustriders.co.za
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #227 on: May 31, 2020, 01:52:15 pm »
Met so n mooi dag hier by ons In die Suid Kaap

Ek sien wheelieking da heel voor in die ry!! ;) :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline big oil

  • R&P No posting
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 3,645
  • Thanked: 335 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #228 on: May 31, 2020, 02:07:48 pm »
Lekker pics of some sweet bikes and lovely landscapes. 

What a beautiful country.
Defund the Media
Prepare yourself for four more years 😎
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #229 on: May 31, 2020, 04:30:21 pm »
Met so n mooi dag hier by ons In die Suid Kaap

Ek sien wheelieking da heel voor in die ry!! ;) :drif:
Ja kyk Chris hy was weer op sy stukke gewees met daai 500.


Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,894
  • Thanked: 381 times
Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #230 on: May 31, 2020, 04:30:58 pm »
Lekker pics of some sweet bikes and lovely landscapes. 

What a beautiful country.
Thanks big oil.  We certainly are privileged to live in a beautiful part of our country.


Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline XT JOE

Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #231 on: May 31, 2020, 10:01:02 pm »
Lekker pics of some sweet bikes and lovely landscapes. 

What a beautiful country.
Thanks big oil.  We certainly are privileged to live in a beautiful part of our country.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Baie mooi,ons het self n pragtige dag hier gehad maar net bietjie teer gery

When life gets to hard to stand. kneel
 

Offline bud500

Re: Vroeg oggend quicky (en ander kort verhale)
« Reply #232 on: June 01, 2020, 12:12:56 pm »
Jis daai groen is darem mooi.
May the bridges I burn light the way...