Joubertspass, Volunteurshoek pass en carlisles pass en paaie se kondisie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

171steve

Race Dog
Joined
Jun 18, 2015
Messages
1,366
Reaction score
2
Location
Freestate
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal na die sneeu die sani pass trip kanselleer het wil ek darem erens heen ry.
Ek plan on joubertspass te ry die woensdag en dan Volunteurshoek pass en Carlislespass om tot in Rhodes en dan weer terug.
Weet iemand om dit daar rybaar is met die bike is dit nog toegesneeu en hoe mooi is die pad.
Ek gaan die een solo moet doen is die risiko bietjie te groot moet ek Volunteurshoek uitsny?
 
Top