Naam van Russiese motorfietse ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sommer Ek

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2008
Messages
291
Reaction score
12
Bike
BMW R1200GS
Kan iemand onthou wat die naam is van die motorfietse wat rondom 1994  die land ingekom het ?  Ek wil my herinner dat jy vir R1500 een kon aanskaf. Selfs die ko-operasies het van die goed verkoop. Dit was net so 'n "flash in the pan" toe staan hulle op al wat 'n plaas is onder die lusernstof.

Ek dink jy kon hulle by Prieska Ko-operasie koop maar ek kan verkeerd wees.  ETS ??

Is daar dalk nog van hulle wat loop.

Ek is maar net nuuskierig.
 
Top