Rear Passenger Foot Peg Raisers.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FJR1300

Race Dog
Joined
Mar 7, 2008
Messages
737
Reaction score
21
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
My vrou het altyd gekla dat die agterste foot pegs te laag vir haar is en dat die sitplek haar bene aan die binnekant dooddruk as ons langpad ry. Ek kon nerens "raisers" te koop kry en ek het ook nie van die idee gehou om net die foot peg te lig sonder om die kick plate ook te lig nie. So n plan moes gemaak word.

Ek het eers net n stel 5mm mild steel brackets gemaak om die hele voetstuk te lig. Vrou was toe baie gelukkig met hulle. Laat maak toe n stel 6mm SS brackets hier in PE, werk hulle mooi af, en sit hulle aan met nuwe SS boute en moere. Hulle werk 100%.
 

Attachments

  • 20170514_125000.jpg
    20170514_125000.jpg
    45.8 KB · Views: 198
  • 20170514_124343.jpg
    20170514_124343.jpg
    56.5 KB · Views: 200
  • 20170518_155627.jpg
    20170518_155627.jpg
    102.6 KB · Views: 200
  • 20170518_155636.jpg
    20170518_155636.jpg
    108.5 KB · Views: 197
  • 20170529_085841_resized.jpg
    20170529_085841_resized.jpg
    84.1 KB · Views: 191
  • 20170529_085903_resized.jpg
    20170529_085903_resized.jpg
    71.7 KB · Views: 193
Top