3 day outride from Rustenburg (suggestions please)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jacojet

Pack Dog
Joined
Jan 11, 2017
Messages
208
Reaction score
0
Location
Sasolburg
Bike
KTM 950 Adventure
Hello! Ek en my broer wil donderdag 15 Junie iewers heen ry vanaf Rustenburg, en dan die Sondag weer terug wees in Rustenburg. Hy en sy vrou op ń 1200 Tenere en ek en my vrou op my KTM 950. Ons wil probeer iewers noord gaan waar dit dalk nie so koud is nie! Ons wil ook soveel as moontlik back roads en grondpad ry as wat ons kan. Het iemand dalk ń idee van watse roete ons kan ry, en waar om oor te slaap? Ons wil nie die keer kamp nie, maar wil ook nie ń arm en been betaal vir akommedasie nie. Ons is nie bang vir avontuur nie! Sal julle terugvoer waardeur!
 
Top