Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Twee Golden Oldies  (Read 849 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline RTFM

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 86
  • Thanked: 7 times
Twee Golden Oldies
« on: June 03, 2017, 02:11:46 pm »
Ek het my BMW pel sover gekry om nuwe bande op sy fiets te sit, en toe begin grondpad ry.
Vanoggend se rit met die twee ou staatmakers het my weer laat besef waarom ek so mal is oor my AT.

En kyk net sy mooi BM.





 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,132
  • Thanked: 354 times
    • dustriders.co.za
Re: Twee Golden Oldies
« Reply #1 on: June 03, 2017, 02:24:05 pm »
Hoeveel kilos het die 1100 op RTFM?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline RTFM

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 86
  • Thanked: 7 times
Re: Twee Golden Oldies
« Reply #2 on: June 03, 2017, 03:25:54 pm »
Hoeveel kilos het die 1100 op RTFM?

Dis glo 'n 1998 model, 75 year edition.  55 000 km.

Hy het die bike 2 jaar terug gekoop, en alle vreemde parte met oorspronklikes vervang.  Alles wat fout was reg gemaak.