Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Husky 701 losing oil  (Read 6866 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #20 on: June 21, 2017, 05:43:26 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #21 on: June 21, 2017, 05:55:04 pm »

Dis wat die boekie s?
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #22 on: June 21, 2017, 06:15:33 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #23 on: June 21, 2017, 06:17:05 pm »

Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #24 on: June 21, 2017, 06:22:43 pm »
Moet s vir n koue single start daai engine doeksag. Niks kletter van chains of guides of valves. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #25 on: June 21, 2017, 06:25:16 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
Glasie aan regterkant?

Ek weet hierdie is nie 'n rooi Husky nie, en die rooies, selfs met olie warm, styg maar stadig in die glasie.

Ek sou olie met elke brandstofhervulling nagaan. Gewoonlik so 2 minute na afskakeling, met 'n wet sump. Hou fiets maar lank regop tot olievlak stabiliseer.

Ek is naby Noneking, en kan gaan loer.

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #26 on: June 21, 2017, 06:26:51 pm »
Moet s vir n koue single start daai engine doeksag. Niks kletter van chains of guides of valves. :thumleft:
Dan was daar genoeg olie.

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #27 on: June 21, 2017, 06:29:12 pm »
Glasie aan regterkant?

Jip heelnag in my garage geslaap op sidestand. Hy het die bike met die hand uitgestoot en toe wil ek kyk ( my vrou s ek kyk die mense se rygoed stukkend)
Dalk net dalk omdat hy so lank op die sidestand was het hy nie onmiddelik gewys toe hy regop staan.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #28 on: June 21, 2017, 06:30:40 pm »
Moet s vir n koue single start daai engine doeksag. Niks kletter van chains of guides of valves. :thumleft:
Dan was daar genoeg olie.

Sent from my iPad using Tapatalk
Verseker veral as mens in ag neem sommige van die olie wil die engine blykbaar nie in hom h nie. ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #29 on: June 21, 2017, 06:50:40 pm »
Moet s vir n koue single start daai engine doeksag. Niks kletter van chains of guides of valves. :thumleft:
Dan was daar genoeg olie.

Sent from my iPad using Tapatalk
Verseker veral as mens in ag neem sommige van die olie wil die engine blykbaar nie in hom h nie. ;)

Die HP en die 1150 kyk hom skeef aan! Hulle ken nie goed wat olie gooi in die garage nie
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #30 on: June 21, 2017, 06:56:50 pm »
So ver ek weet moet die olie altyd in die venstertjie wys, warm of koud. Dit is belangrk om die enjin n paar minute te gee nadat dit afgeskakel is, voordat jy olievlak nagaan.
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #31 on: June 21, 2017, 06:57:18 pm »
Dalk net 'n vals alarm, en te veel olie bygegooi, wat by die crank breather in die airbox uitgestoot het.

Te veel olie op die spons lugfilter, wat by die airbox uitgeloop het en toevallig ook die regterkant van die fiets bemors het, het my ook al laat groot skrik met die rooi Husky!

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #32 on: June 21, 2017, 06:57:35 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
Glasie aan regterkant?

Ek weet hierdie is nie 'n rooi Husky nie, en die rooies, selfs met olie warm, styg maar stadig in die glasie.

Ek sou olie met elke brandstofhervulling nagaan. Gewoonlik so 2 minute na afskakeling, met 'n wet sump. Hou fiets maar lank regop tot olievlak stabiliseer.

Ek is naby Noneking, en kan gaan loer.

Sent from my iPad using Tapatalk

Sal met jou gesels, sal baie dankbaar wees as jy oog op my probleem kom gooi. Ry Vrydag na ń troue toe, maar miskien volgende week?
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline Buff

Re: Husky 701 losing oil
« Reply #33 on: June 21, 2017, 07:05:38 pm »
Hot or cold you should be seeing oil in the sighting glass, at least up until half way while cold.

Just as a matter of interest, how hard did you ride it on your way home? Long stretches at above 130km/h?
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #34 on: June 21, 2017, 07:07:42 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
Glasie aan regterkant?

Ek weet hierdie is nie 'n rooi Husky nie, en die rooies, selfs met olie warm, styg maar stadig in die glasie.

Ek sou olie met elke brandstofhervulling nagaan. Gewoonlik so 2 minute na afskakeling, met 'n wet sump. Hou fiets maar lank regop tot olievlak stabiliseer.

Ek is naby Noneking, en kan gaan loer.

Sent from my iPad using Tapatalk

Sal met jou gesels, sal baie dankbaar wees as jy oog op my probleem kom gooi. Ry Vrydag na ń troue toe, maar miskien volgende week?
Jy's welkom!

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #35 on: June 21, 2017, 07:09:57 pm »
Hot or cold you should be seeing oil in the sighting glass, at least up until half way while cold.

Just as a matter of interest, how hard did you ride it on your way home? Long stretches at above 130km/h?
 
No, never rode it hard. Max 125 on tar. Was trying to nurse the back tyre which only just made it home.

There was always oil in sight glass, but level differed between hot and cold.
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #36 on: June 21, 2017, 07:10:45 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
Glasie aan regterkant?

Ek weet hierdie is nie 'n rooi Husky nie, en die rooies, selfs met olie warm, styg maar stadig in die glasie.

Ek sou olie met elke brandstofhervulling nagaan. Gewoonlik so 2 minute na afskakeling, met 'n wet sump. Hou fiets maar lank regop tot olievlak stabiliseer.

Ek is naby Noneking, en kan gaan loer.

Sent from my iPad using Tapatalk

Sal met jou gesels, sal baie dankbaar wees as jy oog op my probleem kom gooi. Ry Vrydag na ń troue toe, maar miskien volgende week?
Jy's welkom!

Sent from my iPad using Tapatalk

Baie dankie!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 8,585
  • Thanked: 343 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #37 on: June 21, 2017, 07:46:22 pm »
You can take the Husky out of the KTM, but you cant take the KTM out of the Husky.

 :imaposer: :imaposer:

Noneking, you check the oil level in the side-window, it cannot lie. Hold bike straight up and level should be about halfway up the window.
I also top up about 250ml/5000kms.
Unlike the dry-sump 640's, this engine 's oil reservoir is in the engine/gearbox sump.
Haaikonna  Dan. Saterdag oggend toe ek daai bike se olie wil check toe wys daai glasie niks. Ek dog toe maar hy moet mos as dit n wetsump is. Noneking s toe hy moet eers gery word voor hy wys.
Enjin dus nog koud?

Sent from my iPad using Tapatalk
Voor hy gestart het toe buk ek af om te kyk. Niks gewys op die glasie.
Glasie aan regterkant?

Ek weet hierdie is nie 'n rooi Husky nie, en die rooies, selfs met olie warm, styg maar stadig in die glasie.

Ek sou olie met elke brandstofhervulling nagaan. Gewoonlik so 2 minute na afskakeling, met 'n wet sump. Hou fiets maar lank regop tot olievlak stabiliseer.

Ek is naby Noneking, en kan gaan loer.

Sent from my iPad using Tapatalk

Sal met jou gesels, sal baie dankbaar wees as jy oog op my probleem kom gooi. Ry Vrydag na ń troue toe, maar miskien volgende week?
Jy's welkom!

Sent from my iPad using Tapatalk

Baie dankie!

Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, Yamaha T7 Tenere

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE, KTM 500 XCW
 
Offline Dwerg

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Triumph 900 Scrambler
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,312
  • Thanked: 525 times
    • Wise Web Worx
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #38 on: June 21, 2017, 09:33:51 pm »
Welkom in die awesome bike wat altyd kak gee klub  :thumleft: :lol8:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,757
  • Thanked: 1316 times
Re: Husky 701 losing oil
« Reply #39 on: June 22, 2017, 05:51:19 am »
Welkom in die awesome bike wat altyd kak gee klub  :thumleft: :lol8:

Uh.....dankie? Ek dink?