Ek was vandag by BMW hier in PE. Ek het nog nooit so baie GS bikes gesien voor die workshop staan nie! En daar was baie bikes wat op pallets vasgemaak was nog, wat jy kan sien die couriers daar afgelaai het. Almal kliente se bikes.
Skoon my gat afgeskrik, dit lyk wreed jong 
Was ook daar vandag. Lyk soos 'n veiling daar.
Wat bly oor om te koop in die klas?
KTM het ook sy kak, Tenere is kak boring.
Miskien Ducati nou dat hier 'n diens agent is.