Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: fork stanchion separation issue  (Read 9118 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Rooikoos

Re: fork stanchion separation issue
« Reply #80 on: July 13, 2017, 06:52:02 am »
My broer het syne gister laat doen, dit lyk nogal goed! Net jammer hulle het vergeet om die yearly service te doen waarvoor die bike eintlik ingeboek was!  :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: July 13, 2017, 06:52:23 am by Rooikoos »
 

Offline caconcepts

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 672
  • Thanked: 30 times
    • Canvas & Aluminium Concepts
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #81 on: July 13, 2017, 07:18:28 am »
Based on those videos it is clear that only the Germans can engineer a solution that is 100 times more complex than the initial problem. :3some:
DT50, XL500, F650GS Dakar, Honda NC700, F650CS, R1200GS, R1200GSA, K1200LT, G450X, G650XChallenge
 

Offline Koet

  • T-Rex 700N "The Beast"!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,597
  • Thanked: 23 times
  • Splash!
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #82 on: July 13, 2017, 09:59:01 am »
Was ook daar vandag. Lyk soos 'n veiling daar.
Wat bly oor om te koop in die klas?
KTM het ook sy kak, Tenere is kak boring.
Miskien Ducati nou dat hier 'n diens agent is.

Honda AT!  My 1200GS (2008) geruil vir een en baie happy.
Only Bikers understand why dogs love to stick their heads out car windows.
 

Online Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #83 on: July 13, 2017, 10:31:05 am »
Was ook daar vandag. Lyk soos 'n veiling daar.
Wat bly oor om te koop in die klas?
KTM het ook sy kak, Tenere is kak boring.
Miskien Ducati nou dat hier 'n diens agent is.

Honda AT!  My 1200GS (2008) geruil vir een en baie happy.
Ek is minder off road en meer high speed met pillion.
Daai Ducati word elke dag mooier vir my.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 230 times
  • Bloemfontein
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #84 on: July 13, 2017, 09:44:53 pm »
Booking a test ride next week... :sip:
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #85 on: July 13, 2017, 10:33:21 pm »
Booking a test ride next week... :sip:

Take a neckbrace  :thumleft:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Skipskop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,926
  • Thanked: 6 times
  • ;-)
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #86 on: July 14, 2017, 01:53:42 am »
Mense, ek hoop die mod. sort die storie uit. Persoonlik dink ek nie so nie.
Weet iemand dalk met presies hoevel druk daai stantions oorspronklik op gekrimp word ? En teenoor dit, watse druk die ou poeperige aluminuim clampies op dieselfde area toepas ?
En onthou, daar work heeltemal ander "Twisting forces" op die geafekteerde area toegepas op die BMW as wat dit op n gewone tipe bike doen.
Of het ek dit mis ?
Ek besef BMW sal nie n bike wat reeds n speeling of gap het probeer herstel met die mod. nie. Maaar, ek dink die hele episode is nog ver van opgelos af. Die is net n tydelike fix. Daar moet n hele nuwe ontwerpte stantion gebou word en al die geafekteerde bikes s`n moet hernu word .
« Last Edit: July 14, 2017, 02:36:27 am by Skipskop »
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,925
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #87 on: July 14, 2017, 05:14:48 am »
Hy word gekrimp teen 140 NM.

As jy gaan kyk na die videos wat gepost was oor die proses hoe die bush aangesit word, sal jy sien dat dit 'n voldoende fix is.

Dit is krag wat teen krag werk, by gebrek aan beter terminologie van my kant af.

Ek is oortuig die fix is goed.
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,773
  • Thanked: 372 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #88 on: July 14, 2017, 06:18:09 am »
Hy word gekrimp teen 140 NM.

As jy gaan kyk na die videos wat gepost was oor die proses hoe die bush aangesit word, sal jy sien dat dit 'n voldoende fix is.

Dit is krag wat teen krag werk, by gebrek aan beter terminologie van my kant af.

Ek is oortuig die fix is goed.

Ek stem saam en as jy Adie (wat so fix gemaak het voor BMW) se boodskap in die ander thread lees, sal mens rustig wees.  Dit sal werk.
.#BRADICAL!
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,889
  • Thanked: 198 times
  • #imstayingpositive
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #89 on: July 14, 2017, 06:25:45 am »
Die nuwe clamps pas nie uitermatige druk toe op die stanchions, met die doel om die stanchionc stywer vas te druk teen die binneste insert nie. Die 140NM torque is waarmee die clamp afgeskuif word oor die stanchion, maar dis nie die druk wat die clamp self op die stanchion toepas nie.

Die clamp se doel is eenvoudig: Vehoed dat die stanchion kan misvorm. Ek het voorheen al die voorbeeld gebruik van 2 pype wat jy binne in mekaar skuif, en dan begin wikkel. Op 'n stadium gaan die buitenste pyp begin flare by sy mond, en sodoende meer los raak van die binneste pyp af. Dit is wat fout gaan met die stanchions. Die clamp verhoed envoudig dat die buitenste pyp (oftewel, die stanchion) kan oop flare, en sodoende kan dit nie los werk nie. As dit nie kan loswerk nie gaan dit nie aftrek van die insert/cap af nie.

Die mees effekteifste en elegante oplossing is gewoonlik oof die wat die eenvoudigste is.
 

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,581
  • Thanked: 230 times
  • Bloemfontein
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #90 on: July 14, 2017, 12:32:26 pm »
Die nuwe clamps pas nie uitermatige druk toe op die stanchions, met die doel om die stanchionc stywer vas te druk teen die binneste insert nie. Die 140NM torque is waarmee die clamp afgeskuif word oor die stanchion, maar dis nie die druk wat die clamp self op die stanchion toepas nie.

Die clamp se doel is eenvoudig: Vehoed dat die stanchion kan misvorm. Ek het voorheen al die voorbeeld gebruik van 2 pype wat jy binne in mekaar skuif, en dan begin wikkel. Op 'n stadium gaan die buitenste pyp begin flare by sy mond, en sodoende meer los raak van die binneste pyp af. Dit is wat fout gaan met die stanchions. Die clamp verhoed envoudig dat die buitenste pyp (oftewel, die stanchion) kan oop flare, en sodoende kan dit nie los werk nie. As dit nie kan loswerk nie gaan dit nie aftrek van die insert/cap af nie.

Die mees effekteifste en elegante oplossing is gewoonlik oof die wat die eenvoudigste is.
:thumleft:
 

Offline Dustbin Dog

Re: fork stanchion separation issue
« Reply #91 on: July 14, 2017, 12:46:35 pm »
My GS was sorted yesterday at Auto Alpina Boksburg. In and out in less than an hour. Awesome service. Thanks Graham, and Daniel for the cappuccinos.
Yamaha XT500 / Montesa 250 King Scorpion
Suzuki GSX 1100
Ducati 900 MHR
BMW R100RS
Current BMW R1200GS
 

Offline Duke916

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,725
  • Thanked: 21 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #92 on: July 14, 2017, 01:01:19 pm »
My bike is vanoggend by die huis afgelewer, die repair lyk goed  :thumleft:
Then : RD50  550 Four  900F   CBX  CBX Prolink XL 500 XR 500  CR 450  MTX 200  916 BIP

Now :  1100RC  R100 RT    1098  RGV 250  KTM 495  R 1200GS ADV    KLR650
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,773
  • Thanked: 372 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #93 on: July 14, 2017, 01:29:04 pm »
Die mees effekteifste en elegante oplossing is gewoonlik oof die wat die eenvoudigste is.

Ek dink ek stam saam, maar veerstaan nie belangrike ingenieursterm (in bold) wat jy hierbo gebruik het nie.   :lol8:

.#BRADICAL!
 

Online Andre E

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 21 times
  • McDonalds Accommodation, Queenstown
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #94 on: July 14, 2017, 02:16:35 pm »
BMW Germany  just released an astonishing fact. THE MORE YOU WHEELIE THE LONGER YOUR STANCHIONS LAST.  IT ALIGNS ITSELF ON IMPACT.
Don't be kak, be lekker.
What is this life, if full of care,
we have no time to stand and stare.
 

Offline krokonoster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 504
  • Thanked: 9 times
    • HungryMind
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #95 on: July 14, 2017, 02:18:02 pm »
BMW Germany  just released an astonishing fact. THE MORE YOU WHEELIE THE LONGER YOUR STANCHIONS LAST.  IT ALIGNS ITSELF ON IMPACT.

woo hoo...was going to teach myself to wheelie the weekend anyhow (apparently suspension: hard, traction control off, dynamic mode.....gotta love youtube)
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,889
  • Thanked: 198 times
  • #imstayingpositive
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #96 on: July 14, 2017, 02:35:32 pm »
Die mees effekteifste en elegante oplossing is gewoonlik oof die wat die eenvoudigste is.

Ek dink ek stam saam, maar veerstaan nie belangrike ingenieursterm (in bold) wat jy hierbo gebruik het nie.   :lol8:
Ek tik soms vinnig, dan maak my rekenaar spelfoute...  :lol8:
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,773
  • Thanked: 372 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #97 on: July 14, 2017, 08:02:49 pm »
BMW Germany  just released an astonishing fact. THE MORE YOU WHEELIE THE LONGER YOUR STANCHIONS LAST.  IT ALIGNS ITSELF ON IMPACT.

woo hoo...was going to teach myself to wheelie the weekend anyhow (apparently suspension: hard, traction control off, dynamic mode.....gotta love youtube)

Probeer maar eers stadig.  Nes jou bike nou daar is.  Trek weg in eerste rat.  Sodra die clutch heeltemal uit is, draai die throttle oop so hard en vinnig jy kan.
.#BRADICAL!
 

Offline krokonoster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 504
  • Thanked: 9 times
    • HungryMind
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #98 on: July 14, 2017, 08:14:43 pm »
BMW Germany  just released an astonishing fact. THE MORE YOU WHEELIE THE LONGER YOUR STANCHIONS LAST.  IT ALIGNS ITSELF ON IMPACT.

woo hoo...was going to teach myself to wheelie the weekend anyhow (apparently suspension: hard, traction control off, dynamic mode.....gotta love youtube)

Probeer maar eers stadig.  Nes jou bike nou daar is.  Trek weg in eerste rat.  Sodra die clutch heeltemal uit is, draai die throttle oop so hard en vinnig jy kan.

Sal so maak.  :-D
 

Offline TheBear

  • KilRoy die haas!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,773
  • Thanked: 372 times
Re: fork stanchion separation issue
« Reply #99 on: July 14, 2017, 08:32:01 pm »
BMW Germany  just released an astonishing fact. THE MORE YOU WHEELIE THE LONGER YOUR STANCHIONS LAST.  IT ALIGNS ITSELF ON IMPACT.

woo hoo...was going to teach myself to wheelie the weekend anyhow (apparently suspension: hard, traction control off, dynamic mode.....gotta love youtube)

Probeer maar eers stadig.  Nes jou bike nou daar is.  Trek weg in eerste rat.  Sodra die clutch heeltemal uit is, draai die throttle oop so hard en vinnig jy kan.

Sal so maak.  :-D

Goed so.

Die wiel sal so paar cm lig voor traction control dit keer.  As jy dit gewoond is, gaan na Dynamic Mode.
.#BRADICAL!