Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank  (Read 15403 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #20 on: June 26, 2017, 12:49:32 pm »
By die pont oor die Breederivier is daat twee ander fietse. Ek kry om die dood nie die Husky om op sy sidestand te bly staan nie en twee maal val dit byna om te die ander fietse. Ek neem maar so fotos met die een hand terwyl ek die fiets vashou.

My vrou was lekker dikbek oor die eerste fotos.... "hoekom neem jy ander vrouens af op 'n biketrip??"
 :peepwall:




« Last Edit: June 26, 2017, 12:50:25 pm by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #21 on: June 26, 2017, 12:52:33 pm »





2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #22 on: June 26, 2017, 12:54:15 pm »





2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #23 on: June 26, 2017, 12:58:06 pm »
Res van die pad tot op Stilbaai is sonder voorval en die tjoklitkoek en koffie by ChrisL en Amanda is welkome lafenis.




« Last Edit: June 26, 2017, 12:59:12 pm by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #24 on: June 26, 2017, 01:11:35 pm »
Na 'n heerlike kuier by die Louws moet ek die volgende oggend vroeg reeds in die pad val. Die reŽn het begin val en my moed sak in my skoene. Ek het reŽnbaadjie ingepak, maar toe ek wil aantrek besef ek dit is my vrou se baadjie en gaan nie oor my BMW baadjie pas nie. Chris bied aan dat hy sy suit leen vir die trip en ek sÍ foolishly nee...... iets waaroor ek nog baie spyt was daai dag. :P

Ek neem grondpad na Albertinia en dit reŽn harder hoe verder ek ry. Ek besluit om afstand te doen van my planne om grond te ry en neem N2 waar ek vorder tot in George voor ek so koudkry dat ek nie kan verder ry nie. Ek gaan sit in restaurant vir koffie en kort voor lank begin dit lyk of die wolke lig en ek val weer in die pad, maar by Sedgefield begin dit weer hard reŽn.




« Last Edit: June 26, 2017, 01:13:42 pm by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline badballie

  • Macum Amicum Est
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,496
  • Thanked: 4 times
  • www.bikersagainstdrugs.co.za
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #25 on: June 26, 2017, 01:32:21 pm »
Sub  :sip: :thumleft:
Cash, Gas or Ass............ no-one rides for free :-)

I did it because I can, I can because I want to and I want to because you said that I couldn't !!!!!!!
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #26 on: June 26, 2017, 01:40:04 pm »
Ek het nog nie baie slegte dae op ń bike gehad nie, maar teen die tyd wat ek Knysna binnery is my gemoed laag. Dit reŽn saggies en die rook en verwoesting weens die onlangse brande is ń verdere demper op my gemoed. Alles wat ek aanhet is papnat en koud. Ek oorweeg dit vir oomblik om slaapplek te soek en droeŽ klere aan te trek. Ek loer weer vinnig na afstande wat ek nog oor volgende 4 dae moet aflÍ en besluit om verder te ry.


Prins Alfred Pas is nat en modderig, maar baie mooi. Dit reŽn nog liggies hier en daar.








2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #27 on: June 26, 2017, 01:42:44 pm »





2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #28 on: June 26, 2017, 01:54:19 pm »
Plek - plek hou dit op reŽn en is dit kurkdroog, net om weer om volgende bult of draai te begin reŽn.







2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #29 on: June 26, 2017, 01:56:40 pm »
Sanderige watersproei van voorwiel beland op my visor en van al die afvee met my handskoen is hy so gekrap dat dit moeilik raak om te sien.









2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline desertfox

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: North West
  • Posts: 615
  • Thanked: 8 times
  • Crosby 400
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #30 on: June 26, 2017, 02:28:32 pm »
 :sip: :thumleft:
My the force be with You
 

Online Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #31 on: June 26, 2017, 02:35:22 pm »
Koud, nat en moeg maak ek die Husky weer vol brandstof in Uniondale, vies vir myself omdat ek Angie's Gspot misgery/gekyk het. Cheap Nescafe coffee uit die container kantoortjie by die petrolstasie. Dis al laatmiddag, maar ek reken genoeg tyd om nog tot in Baviaans te ry. My track volg die afdraai sowat 23km uit die dorp, maar ChrisL het voorgestel ek vat eerste afdraai - wat 'n lekker stukkie pad!




« Last Edit: June 26, 2017, 02:36:11 pm by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #32 on: June 26, 2017, 02:37:17 pm »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #33 on: June 26, 2017, 02:37:58 pm »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Online Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #34 on: June 26, 2017, 02:43:51 pm »
Dit raak vinnig donker in kombinasie met die bewolkte toestande en teen die tyd dat ek by Nuwekloof kom klap my tande op mekaar en sukkel ek om my seer agterstewe te vergeet. Hoop en bid daar is slaapplek vir my by Uitspan.... :o
By Uitspan aangekom kry ek vinnig 'n slaapplekkie, maar die geyser is nie aangeskakel nie. Ek trek elke stukkie droeŽ klere wat ek in die Giant Loop kan kry aan en stap oor na die kroeg waar 'n couple van Groot Brak reeds in 'n jolige bui is.









Nat klere, boots en kit word buite op die stoepe oor stoele en tafels gehang en ek hoop dat die windjie wat opsteek sy ding gaan doen met die droogmaak van die klere deur die nag.
« Last Edit: June 26, 2017, 02:47:33 pm by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline FJR

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #35 on: June 26, 2017, 03:03:17 pm »
Dit raak vinnig donker in kombinasie met die bewolkte toestande en teen die tyd dat ek by Nuwekloof kom klap my tande op mekaar en sukkel ek om my seer agterstewe te vergeet. Hoop en bid daar is slaapplek vir my by Uitspan.... :o
By Uitspan aangekom kry ek vinnig 'n slaapplekkie, maar die geyser is nie aangeskakel nie. Ek trek elke stukkie droeŽ klere wat ek in die Giant Loop kan kry aan en stap oor na die kroeg waar 'n couple van Groot Brak reeds in 'n jolige bui is.









Nat klere, boots en kit word buite op die stoepe oor stoele en tafels gehang en ek hoop dat die windjie wat opsteek sy ding gaan doen met die droogmaak van die klere deur die nag.
SUB, ry lekker saam met jou. :thumleft:
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,818
  • Thanked: 215 times
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #36 on: June 26, 2017, 03:10:11 pm »
Lekker storie NK, sal graag verder wil lees!
 

Offline Brink

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Confederate (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,154
  • Thanked: 65 times
  • Knob
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #37 on: June 26, 2017, 03:16:41 pm »
 :sip: :ricky: :thumleft:
I know nothing but I can not prove it,,,,,
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,945
  • Thanked: 58 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #38 on: June 26, 2017, 04:01:45 pm »
Kom nou Canz - moenie ons so laat wag nie. Kry klaar met die tande en gee aandag hier.....
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,460
  • Thanked: 132 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #39 on: June 26, 2017, 04:05:29 pm »
Kom nou Canz - moenie ons so laat wag nie. Kry klaar met die tande en gee aandag hier.....

kom nou