Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank  (Read 11273 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 876
  • Thanked: 15 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #40 on: June 26, 2017, 04:18:33 pm »
 :patch:Come come come  :patch: :sip:
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #41 on: June 26, 2017, 04:49:57 pm »
Volgende oggend vroeg is ek wakker weens die koue. Ek het in my thermal undies geslaap, maar teen 7:00 bibber ek alweer. Ek trek myself weer dik aan en waag dit eventueel buite om te kyk of res van my goed al droog is. My baadjie, wat vorige middag meeste van wind gevang het is redelik droog, maar die res van my kit is nog redelik nat en nou ook amper gevries. :dousing:




« Last Edit: June 26, 2017, 04:51:06 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #42 on: June 26, 2017, 04:57:36 pm »
Die jolige auntie van vorige aand het iets gesÍ omtrent 'n paadjie wat ek moet gaan stap om tot by die plaas se water te kom. Dit was egter kort voor sy haar bril en die bottel wyn in haar hand tepletter geval het, so details is maar min. Ek kry eventueel die klein voetpaadjie agter my hut en stap in die swak lig al met die waterpype langs.







Voor by die plaas se hek is daar 'n nota wat sÍ die plek is luiperd - vriendelik. Wonder wat ek sal doen as ek soos die bobbejaan die luiperd in hierdie nou plekkie teŽkom?? :-\




« Last Edit: June 26, 2017, 07:44:46 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #43 on: June 26, 2017, 05:02:08 pm »





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #44 on: June 26, 2017, 05:03:31 pm »
Teen 9 uur roer daar nog nie 'n siel nie. Die son sit nog agter die berge en my fiets lyk nog gevries.








« Last Edit: June 26, 2017, 05:05:15 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #45 on: June 26, 2017, 05:08:30 pm »
Eventueel oorreed ek myself om die koue kit aan te trek en in die pad te val. Binne 'n paar kilos ry ek in heerlike son.









« Last Edit: June 26, 2017, 05:10:07 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #46 on: June 26, 2017, 05:11:12 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad - Nelspruit op 'n strykplank
« Reply #47 on: June 26, 2017, 05:12:09 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #48 on: June 26, 2017, 05:15:24 pm »
Die koue, reŽn en mislikheid van die vorige dag is vergete en die Husky se wil net al harder en harder gery word.


2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #49 on: June 26, 2017, 05:16:32 pm »
Die concrete bankie in die ouetehuis se tuin sit gemakliker as die Husky, maar selfs dit kan nie 'n demper op die dag plaas nie.....




« Last Edit: June 26, 2017, 05:17:34 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #50 on: June 26, 2017, 05:22:31 pm »
Baviaans is droog en rof en daar is geen aankomende verkeer nie. Eers op die pas begin ek ń paar Renault Dusters teekom.









2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #51 on: June 26, 2017, 05:23:11 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #52 on: June 26, 2017, 05:23:52 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #53 on: June 26, 2017, 07:04:36 pm »
Vir die eerste keer op die trippie is die terrein ń bietjie rowwer en kan ek regtig die voordeel van gewig en suspensie bo my BMW's begin waardeer.  In ń japtrap is ek by Smitskraal en ń vinnige foto voordat die Husky effortless deurry.




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #54 on: June 26, 2017, 07:47:24 pm »





2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #55 on: June 26, 2017, 07:49:15 pm »




2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #56 on: June 26, 2017, 07:52:30 pm »
Buite Patensie is dit tyd vir my eerste ete in 24 uur. Die plek is stampvol, diens swak en kos gemiddeld. Wurg die burger af en ry dorp toe vir brandstof en Tubliss check. Dan weer terug in die rigting van die eetplek om af te draai na Elandsrivier pad. Onthou die pad van 'n vorige geleentheid en dit is weer baie lekker om te ry. Effens rowwer as twee jaar gelede en die Husky wys my weer wat hy kan doen..... 8) 8)




« Last Edit: June 26, 2017, 07:56:51 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #57 on: June 26, 2017, 07:55:05 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #58 on: June 26, 2017, 08:07:25 pm »
Son begin sak en ek stop by die Drol se backpackers in Addo. 'n vinnige stort, paar koffies saam met John en dan sit ek my oorpluisies in en slaap soos 'n klip na nog 'n lang dag op die strykplank. Volgende oggend is John weer reg met 'n koffie toe ek opstaan en ek trek vroeg weg op my langste stretch van die trip. Addo tot Rhodes, 90 % grondpaai. Net onder 600 km as ek reg onthou..... :pot:

Ek kom by 'n hek wat toe is en druk die knoppie om oop te maak, niks gebeur en ek druk die toeter ingeval daar 'n wag agter die muur sit om skuiling van die wind te kry. Niks gebeur nie en ek waai na die CCTV kamera om aandag te trek. Die wind waai iets vreeslik en waai die kamera byna 90 grade weg van my en weer terug. Ek neem aan dit werk en en eers toe ek van fiets afklim let ek op dat die hek met draad vasgemaak is..... :peepwall:




« Last Edit: June 26, 2017, 08:08:26 pm by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Noneking

Re: Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank
« Reply #59 on: June 26, 2017, 08:10:13 pm »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0