Kaapstad na Nelspruit - 2800km op 'n strykplank

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 24, 2012
Messages
31,630
Reaction score
7,933
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
'n Ongesonde hunkering het begin kop uitsteek van eerste keer wat ek die Husqvarna 701 Enduro raakgesien het. Dis nie 'n ongewone ervaring vir my nie, ek sien gereeld goed wat my aandag trek, maar gewoonlik vervaag die hunkering en besef ek dit sou fout gewees het om die spesifieke item aan te skaf. Maar hierdie was iets anders........ die gevoel het al sterker geword en kort voor lank begin ek planne maak om my eie 701 aan te skaf. Eerste stap is om ontslae te raak van my  BMW 1200GSA LC  en die gaan op 'n trailer Pretoria toe sodat PC(2)E dit kan verkoop by GS Traders Centurion.



49397905dc5065a0328a60c57adc0927.jpg
 
Top