Wag julle nou!!!!! Ek het nie baie vriende hier nie en nou maak julle so

Operator ons moet seker kyk na daardie lys né? Nee ek koop nie meer nie. Oranje is n skaars kleur hier...
Oom woody, ek wou sê ek kan kies 18h00 SA tyd of Kanada tyd, maar toe sien ek 18h00 SA tyd is 10h00 die oggend en nie eens ek het so n lang asem nie

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk