« Reply #516 on: June 16, 2018, 04:05:51 pm »
Ek dog jy saag hout vir n lewe nou sien ek jy is n brandweerman?
Opleiding?

ek saag nog hout. Ek is op n "high angle rope rescue" span. Agv al die hoe torings en stelasies op site vereis health and safety dat ons enige situasie kan hanteer. Almal op die span is dan ook opgeleide first responders. Ons is baie gelukkig dat die maatskapy ons n blanke cheque gegee het vir opleiding en toerusting. En wanneer ons oefen elke maand betaal hulle ons dubbel vir daai dag. So ons maak seker ons oefen baie

« Last Edit: June 16, 2018, 04:07:24 pm by immigrant »

Logged
Yamaha Super Tenere, Yamaha FZ8, Yamaha Grizzly, Yamaha Viking, Honda CRF250L