High angle rescue etc is baie cool. Ek doen HA/technical mountain rescue. Pretty awesome.
As ek mag kommentaar lewer, die "bridle" op julle stokes basket, maak die straps op dit so kort as moontlik, dit maak dit baie makliker om oor ledges ens te gaan. Maak ook die jockey se job baie makliker siende hy dan by die central point op die stretcher attachment kan uitkom asook makliker beide bo en onder die stretcher kom om dit te beheer.
Baie nice dat die company julle so ondersteun om die goed te doen. Ek wens ek kon betaal word daarvoor, die berg redding hier is alles volunteer spanne.