Ja, droeland. Sny dit gewoonlik eerste week in Julie, en dan weer 2de week in September. Dan kry dit genoeg tyd om bietjie te groei voor die winter kom. Die eerste lagie sneeu is gewoonlik genoeg insulasie. As dit laat sneeu dan is daar kans dat dit dood vries. So ook met weiveld