0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Sjoe immigrant, dis nogal n hele storie, daai roker! Ek hou daarvan dat dit toelaat vir kwaliteit kuier en drink tyd. Jy sal moet mooi prentjies vat van die brisket en vertel hoe.hy proe.
Lyk my hy groei nou uit daai bike uit.
It's like your post about summer starting was just last week! Time flies whenyour having lockdown!
My new favourite YouTube channel
Are those fans on top of your fireplace?
Welkom @Worsbeer. Die avontuur permanent gevries begin nou.....
Welkom @Worsbeer. Die avontuur begin nou.....