KTM 990 Clan - nuwwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ktmforever

Race Dog
Joined
May 3, 2016
Messages
737
Reaction score
4
Location
Hartbeespoort
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo trotse 990 eienaars!

Ek het uiteindelik my droom bike gekry!

Het Maandag die trotse eienaar van die bul geword.
2007 KTM 990 Adventure S,met 18 700km op.

Dit is my tweede Adventure bike, nadat ek die "martelpype" gelos het (2  stroke enduro's)
My eerste was n 2003 KTM 640 Adventure, wat n jaar se plesier en "smiles" besorg het.

Ek doen my eesrte trip die naweek na Tsepise om vir n maat te gaan kuier.
Ek is seker ek sal julle manne nog baie raad vra oor die beste Adventure bike wat ooit gemaak is!

 

Attachments

  • 20170705_164308.jpg
    20170705_164308.jpg
    128.7 KB · Views: 180
  • 20170705_171516.jpg
    20170705_171516.jpg
    108.3 KB · Views: 185
  • 20170705_171532.jpg
    20170705_171532.jpg
    97.9 KB · Views: 178
Top