Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!  (Read 1530 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline barabas

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 117
  • Thanked: 4 times
  • Jeeeeerlik
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #20 on: February 21, 2018, 04:33:12 pm »
Laat ek ook nou maar hulle praises sing...
Koop ook n nuwe helmet maar van te flippen slim wees bestel ek toe n te groot nommer.
Ek laat weet hulle van my fout en dadelik word ander reelings getref.  Op dieselfde dag as wat ek die oorspronklike helmet terugstuur arriveer die regte nommer by my huis.....dws hulle vertrou selfs vir my!!
Thanks julle,  great diens
Doen dit nou ... later is te laat!
Gs 1200
Tenere 660
 

Offline Buddy

Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #21 on: February 26, 2018, 01:56:06 pm »

Stilbaai's Super-service
The Townkraaier of Kraaifontein
 

Offline Karoo Rider

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1100L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,296
  • Thanked: 115 times
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #22 on: April 13, 2021, 03:44:44 pm »
Gister vra ek vir Chris om vir my 'n spesifieke agterband te bestel as hulle weer voorraad inkry. Betaal toe vanoggend en vanmiddag staan en wag die band netjies toegewrap by my kantoor. :eek7:  Ons ken nie van overnight of same day delivery op Ladismith nie so ek vermoed sterk hy't self die ding skelm kom aflaai... :pot:
 

Offline petri oosthuizen

Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #23 on: April 13, 2021, 03:51:49 pm »
Ja nee.....ook al paar goedjies by die mense gekoop en PUIK diens. Lekker old school, mens voel jys 'n pel van hulle :thumleft: :thumleft:
XT 600 Tenere
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,601
  • Thanked: 554 times
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #24 on: April 13, 2021, 04:17:16 pm »
Gister vra ek vir Chris om vir my 'n spesifieke agterband te bestel as hulle weer voorraad inkry. Betaal toe vanoggend en vanmiddag staan en wag die band netjies toegewrap by my kantoor. :eek7:  Ons ken nie van overnight of same day delivery op Ladismith nie so ek vermoed sterk hy't self die ding skelm kom aflaai... :pot:

Dis moontlik, hulle sal enige iets doen om hul clients gelukkig te hou.   :deal: :deal:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1257 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #25 on: April 13, 2021, 04:26:16 pm »
Gister vra ek vir Chris om vir my 'n spesifieke agterband te bestel as hulle weer voorraad inkry. Betaal toe vanoggend en vanmiddag staan en wag die band netjies toegewrap by my kantoor. :eek7:  Ons ken nie van overnight of same day delivery op Ladismith nie so ek vermoed sterk hy't self die ding skelm kom aflaai... :pot:
Dankie vir die ondersteuning KR. :thumleft:
As die koeriers hul deel korrek doen dan is die geveg halfpad gewen!! :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Karoo Rider

Offline Tom van Brits

Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #26 on: April 13, 2021, 04:43:02 pm »
Ek koop al my bling by Chris en Amanda vir jare al, beste diens :thumleft:
 

Offline teebag

Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #27 on: April 13, 2021, 05:35:47 pm »
My Backpack arrived before the tracking number


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1257 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #28 on: April 13, 2021, 05:37:10 pm »
My Backpack arrived before the tracking number


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sorry about that Jonathan!!! :o ;) :lol8:
Thank you for your support!! :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Avontier

  • Coitus reservatus
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,565
  • Thanked: 21 times
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #29 on: April 13, 2021, 07:19:43 pm »
Ek is nog verby Nylstroom, hier in Ellisras. Ons het ook onlangs 'n hele vrag goed by Dustriders bestel. Baie goeie advies by Amanda gekry oor wat die beste sal werk uit die magdom opsies. Sy was in die kol en aflewering was blitsig.  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,554
  • Thanked: 1221 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #30 on: April 14, 2021, 01:27:54 pm »
Van nou af bel ek heel eerste vir Chris en Amanda, maak nie saak wat ek soek nie.  Moenie dink hulle doen net Enduristan goeters nie, hulle reeks is baie wyer, selfs as dit wat op hulle webblad is.

Het verkoeler beskermers (radiator guards) vir my fiets gesoek hier op die forum.  'n Oproep en goeie raad van Chris later, en nog voor ek die faktuur of opsporingsnommer ontvang het toe is die item al by BKB.

Wil julle nie ook 'n paar mislikipaliteite kom bestuur nie Chris en Amanda?  Dit kan net 1000% beter wees.  :biggrin:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,804
  • Thanked: 1325 times
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #31 on: April 14, 2021, 02:05:51 pm »
My Backpack arrived before the tracking number


Sent from my iPhone using Tapatalk
My 990 screen just arrived before invoice
Dankie Chris en Amanda!
Soos Dorsland sÍ, hulle kan omtrent enige iets source wat jy nodig het. Ek weet ek kan op Bikegear se website bestel of Wareagle screen direk van vervaardiger koop, maar die Louws haal al die sukkel uit sulke oefeninge!



2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1257 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #32 on: April 14, 2021, 04:04:20 pm »
Bitter bly jou screen het vroeŽr opgedaag as wat die koeriers voorspel het Noneking!! :thumleft:
Ons ervaring die laaste 14 jaar is altyd wanneer n klient op n trip gaan en iets bestel begin stres ons want dis juis gewoonlik dan wanneer iets verkeerd loop met die vervoer!! :( :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tom van Brits

Re: BIG-UP to DUSTRIDERS!!!! GREAT SERVICE!!!
« Reply #33 on: September 23, 2021, 02:31:55 am »
I buy all my accessories from Chris and Amanda @ Dustriders

You canít beat the service, just excellent  :3some:

The Enduristan product range you canít beat in quality and practicality.

I have recently pimped my NC a bit, must say the new Trax toobox looks rather  8) cool