Nuweling van Klipheuwel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 8, 2017
Messages
7
Reaction score
0
Location
Klipheuwel
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Goeie Middag Almal

Ek dwaal al vir ruk hier rond nadat 'n lid van WD en n vriend my vertel het van die forum, en dis seker tyd dat ek ten minste myself voorstel.

Soos die onderwerp se is ek van Klipheuwel net buite Durbanville. Ek het nog nooit n DS fiets besit nie, maar beplan al n geringe tyd om my eerste stel wiele aan te skaf en nadat die papierwerk (leerling lisensie) laasweek afgehandel is, kyk ek nou baie ernstig uit.

Ek sien uit om meer te leer van almal en hê maar so bietjie geduld as die nuweling nie die slimste vrae vra nie.

Groete
 
Top